Hi daar
Lekker om op n forum afrikaans te kan lees, nie dat ek n probleem het met Brits nie. My naam Jaco Jordaan en ek is van Mosselbaai. Baie mense sal se dat ek die perfekte werk het want ek werk op n 28 dae rotasie so is ses maande van die jaar besig om te oefen vir pensioen. Mag snaaks klink maar met al die tyd af jag ek steed nie so veel as wat ek graag wil nie( loop te veel rond), maar ek geniet dit om oor jag en vuurwapens te lees.
Jaco
Hallo daar
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Hallo daar
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Hallo daar
Hallo Jaco, welkom hier en bly te kenne.
Groete
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Hallo daar
Jaco
Baie welkom en hoop dat jy dit hier sal geniet.
Groetnis
Baie welkom en hoop dat jy dit hier sal geniet.
Groetnis
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Hallo daar
Welkom Jaco
Geniet hom
Geniet hom
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hallo daar
Welkom Jaco bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Hallo daar
Welkom Jaco.
28 Rotasie is beter as 60 / 14 want n man kry niks gedoen in daai tyd nie.Vir my ook n 28 soek dit klink heerlik.
Jy sal moet ophou rondloop en meer begin skiet maat
Geniet dit hier.
28 Rotasie is beter as 60 / 14 want n man kry niks gedoen in daai tyd nie.Vir my ook n 28 soek dit klink heerlik.
Jy sal moet ophou rondloop en meer begin skiet maat
Geniet dit hier.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Hallo daar
28/28 klink interesant. Nog nooit van so iets gehoor nie.
Wel, nou het jy 'n plek om te kom gesels vir daai 28 dae wat jy af het.
Welkom hier.
Peet
Wel, nou het jy 'n plek om te kom gesels vir daai 28 dae wat jy af het.
Welkom hier.
Peet
Work to live, don"t live to work