Goeie more,
Het iemand dalk vir my kontak waar ek van die volgende kleinwild kan jag.
Duiker, Steenbok, Klipspringer, Bosbok, Vaalribbok, Rietbok, Duiker (gewoon en rooi) en Rooiribbok.
Groete,
Kleinwild jagplek gesoek
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Klein wild jagplek gesoek
Ek het Grys Duiker, Rooi Ribbok, Vaalribbok beskikbaar.
Email my gerus
gerhard@fffsafaris.co.za
FFF Safaris
www.fffsafaris.co.za
Email my gerus
gerhard@fffsafaris.co.za
FFF Safaris
www.fffsafaris.co.za
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Klein wild jagplek gesoek
Stephen ek het vir jou whatsapp gestuur.
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Klein wild jagplek gesoek
Thanks Gerhard en Frederik