Klei gooier

Post Reply
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Klei gooier

Post by alecjohnson »

Goeie dag mense

Met ons haelgewere wat oppad is, wil ons 'n klei gooier aanskaf

Nou daar is 'n lekker "goedkoop" gooier vir R630 :
https://safarioutdoor.co.za/catalog/pro ... gory/4438/

Dan is daar die een wat duurder is:
https://safarioutdoor.co.za/catalog/pro ... gory/4438/

Ek wil nie te duur gaan nie, maar ook nie speit wees nie. Dan ook is ek bang die duurder een met groter veer gooi te vinnig vir ons beginners, Ons het nie instrukteurs nie en sal maar self moet speel en leer.

Hulp word waardeer!
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Klei gooier

Post by Eduard Venter »

Ek het 'n soortgelyke een as die goedkoper opsie. As dit net is vir bietjie plaas pret dan is hy 100%. Ek weet nou nie hoe goed sal hy werk as mens begin regte sportskiet doen nie. Ek het myne aan 'n ou lister engin se mounting plaat vasgebout nou lê hy lekker stil.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Klei gooier

Post by JJV »

Ons het n’ 12Volt gooier gekoop wat automaties is, jy trap net die pedaal en hy gooi, werk goed as jy baie begin skiet. Jy koppel hom aan kar battery.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Klei gooier

Post by JJV »

JJV wrote:Ons het n’ 12Volt gooier gekoop wat automaties is, jy trap net die pedaal en hy gooi, werk goed as jy baie begin skiet. Jy koppel hom aan kar battery.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Klei gooier

Post by Basie2 »

Die swaar plaat is baie nodig vir enige van bogenoemde 2 modelle. Ons het 50 kleie getrek en dit is meer inspanning as gooi! So wissel maar af.


Sent from my iPad using Tapatalk
Post Reply