Alweer 'n S365 / S355 na vraag

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
Omnia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 303
Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am

Alweer 'n S365 / S355 na vraag

Post by Omnia »

Ek weet die vraag is nou al oor en oor gevra , en baie sal se luister die man dan nie maar 'n ruk is nou al verby en as enigiemand kan help skreeu asb.
Ek is nie 'n teiken skieter nie ek soek net die bok moet val , so ek soek nie 30 skote in 1 gat nie .
Die vraag is watter kruit is nou die selfde gewig (gr) op die S365 en die S355 . Se nou die selfde maar waar julle gesien het daar nie 'n groot verskil is nie .
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22


_________________

" Plans are of little importance , but planning is essential "
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Alweer 'n S365 / S355 na vraag

Post by J le Roux »

Middag Omnia

Ek neem aan jou S365 en S355 is op? Jy sal die herlaai met 'n nuwe kruit moet aanpak soos enige ander nuwe lading. Daar is manne wat jou met QL sal kan help indien jy die informasie soos benodig kan gee.

Andersins gaan daar darem gehelp word met begin and maks ladings indien jy die kaliber en kooels wat jy beplan om te gebruik kan verskaf.

Laat weet maar gerus.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Alweer 'n S365 / S355 na vraag

Post by tripodmvr »

Jy sal beide jou S365 en S355 heel suksesvol met S341 kan vervang. Dit sal soortgelyk as S355 presteer, daarom sal jou nodespoed, met die geweer wat beter skiet met S365, laer wees. Vir bosveldjag gaan dit heelwaarskynlik nog goed werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
cornejvr
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Jun 05, 2018 8:42 am

Re: Alweer 'n S365 / S355 na vraag

Post by cornejvr »

Wat van s361 as alternatief vir s365,ek sit ook in diselfde geval as omnia.Ek wil my 2506 weer opstart,ek skiet 100gr en ligter. Julle terugvoering sal opreg waardeur word.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Alweer 'n S365 / S355 na vraag

Post by tripodmvr »

S361 is bietjie stadig vir 100gr en gee 96% ontbranding. Nodespoed is by 3200vps. Hoe ligter die koeël gaan raak hoe swakker sal dit vaar.

S341 se dopvul is net 81% (in my oë nog heel veilig - gebruik dacron as dit te laag is vir jou) en nodespoed is ook by 3200vps. Ontbranding is 100%. Hoe ligter mens nou gaan op gewig hoe beter gepas is die S341.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
cornejvr
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Jun 05, 2018 8:42 am

Re: Alweer 'n S365 / S355 na vraag

Post by cornejvr »

Dankie oom tripod,oom het nie dalk vir my n veilige begin lading met s341 en 100gr Sierra nie,ek waardeur die hulp baie.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Alweer 'n S365 / S355 na vraag

Post by tripodmvr »

Begin by 48gr - druk van 50K psi word voorspel en spoed van 3050vps met 24 duim loop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
cornejvr
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Jun 05, 2018 8:42 am

Re: Alweer 'n S365 / S355 na vraag

Post by cornejvr »

Baie dankie oom tripod

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

Post Reply