Hi almal ek wil graag iets uitvind ek het die boegenoemde scope maar met die skoon maak op die voorste lens het sy couting al
beskadig die scope werk nog goed nou die vraag kan iemand in Suid afrika hom oor doen of nie en wie kan help.
Dankie Andre
Ultra optic telescope
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Ultra optic telescope
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Ultra optic telescope
Middag
Kontak Camdix 011 660 2398 en hoor of hulle dalk kan help.
Groete
Kontak Camdix 011 660 2398 en hoor of hulle dalk kan help.
Groete
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Ultra optic telescope
Dankie ek maak so
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Ultra optic telescope
Ai maat, is dit dan die moeite werd?
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Ultra optic telescope
Seker nie ek het met die agente gepraat hulle kan n nuwe aan my verkoop of ek moet kyk na n plek wat kamaras regmaak eish
sal maar in die kas bere .
Dankie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor

