Foutiewe sneller video
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Foutiewe sneller video
Die video waarvan ek hierdie screenshot post doen die rondte op Watsapp.
Die man noem dat sy sneller se "sear" geskuif het, en demostreer hoe die slagpen afgaan sodra die slot oopgemaak word nadat dit gespan was.
Ek weet nie hoe om die video te post nie, maar dit is baie kommerwekkend.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Foutiewe sneller video
Copy net die link en plaas dit hier
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Foutiewe sneller video
Ek weet wraggies nie hoe nie, die video is na my foon se watsapp.
Indien iemand kan helo met die plaas daarvan, PM my jou nr en ek stuur dit aan jou.
Indien iemand kan helo met die plaas daarvan, PM my jou nr en ek stuur dit aan jou.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Foutiewe sneller video
Plaas video op Youtube en plaas skakel hier. WA video na my toe as jy sukkel
084 5agt7 agt 11 twee.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
084 5agt7 agt 11 twee.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Foutiewe sneller video
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Foutiewe sneller video
Ek het weer gekry wanneer ek slot toe maak. Geweersmid moet net weer reg stel.
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Foutiewe sneller video
Hoe sal so iets gebeur? Ek sal graag wil weet wat om te vermy en waarna om te kyk.
Gelukkig rug ek nooit my wapen op iemand en nog minder wanneer ek peuter aan my slot.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Gelukkig rug ek nooit my wapen op iemand en nog minder wanneer ek peuter aan my slot.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Foutiewe sneller video
Ek wonder watse sneller daai is?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Foutiewe sneller video
Watter aksie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Foutiewe sneller video
Die tikka snellers het so klein pennetjie by sy spring. As jy daai pennetjie verkeerd om insit gebeur hierdie. Die groot probleem is dat dit nie elke keer gebeur soos in die video nie.
Weet jy hoe lyk jou onderbroek as jy oorhaal en die skoot klap op 'n 300WM?
Weereens wys dit maar net die noodsaak van wapen veiligheid
Weet jy hoe lyk jou onderbroek as jy oorhaal en die skoot klap op 'n 300WM?
Weereens wys dit maar net die noodsaak van wapen veiligheid
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Foutiewe sneller video
Dit wys vir my eerder 'n man moet nie krap aan iets indien hy nie geskool is in die proses nie.
Nee, Youtube tel nie as 'n leermeester nie.
Nee, Youtube tel nie as 'n leermeester nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Foutiewe sneller video
Gawie, ek stem 100% saam. Ek het dit nie self gedoen nie, maar dit wys ook dat geleerde manne ook 'n fout kan maak.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Foutiewe sneller video
Dit wat op daardie video gebeur gewoonlik op snellers waarvan die sneller "housing" n bietjie los is van die aksie of oormatige speling het tussen aksie en sneller "housing".
So wat gebeur is die sneller sit nou n bietjie laer as wat hy moet, met die slot se toemaak is jou krag vorentoe en dan afwaarts met die slot. Dit hou die slagpen sluitvlak so dat hy net-net hou agter die sneller. Sodra jy die slot opwaarts trek om oop te maak, is daar net daardie bietjie beweging met slot ook opwaarts, en die slagpen sluitvlak glip oor die sneller meganisme.
Dit is nie n lekker manier om n wapen veilig te maak nie. Ergste is dat meeste sneller safety meganismes nie die afvuur van die rondte in daardie situasie sal stop nie.
Groete
Andre
So wat gebeur is die sneller sit nou n bietjie laer as wat hy moet, met die slot se toemaak is jou krag vorentoe en dan afwaarts met die slot. Dit hou die slagpen sluitvlak so dat hy net-net hou agter die sneller. Sodra jy die slot opwaarts trek om oop te maak, is daar net daardie bietjie beweging met slot ook opwaarts, en die slagpen sluitvlak glip oor die sneller meganisme.
Dit is nie n lekker manier om n wapen veilig te maak nie. Ergste is dat meeste sneller safety meganismes nie die afvuur van die rondte in daardie situasie sal stop nie.
Groete
Andre
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Foutiewe sneller video
Loer na hierdie video. Lyk na 'n P14/17 aksie. My P14 aksie vereis dat die knip heel na agter gaan om op veilig te wees en dit sluit dan ook die slot sodat nie kan oop nie. Nog altyd gedink dit is baie veilig. Heelwaarskynlik aan die slot en sneller gewerk in die video. Jul kommentaar manne.
https://youtu.be/lGHXwdsxIVQ
https://youtu.be/lGHXwdsxIVQ
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br