Dagse
dis die swaar tyd van die jaar. almal is platsag gegee, en geskenk. vir al wat 'n ongenisasie is.
soos ek genoem het, wil ek iets aanmekaar slaan vir die boere van die tankwa karoo, en dan natuurlik die dooie gronde tudden die boere.
Williston se blokjag kom mooi. reelings is getref, en ovk borg die manne.
So, eerstend soek ek jagters. natuurlik goeie ervare jagters. ek het so 2 of 3 manne. het ook nie baie nodig. dis wel 10 000de hektare, maar ek ken die tankwa vlaktes redelik goed, so as dinge goed gereel word, sal 'n mens ok wees sonder 'n vreeslike klom voertuie.
ons sal kan slaap in 'n gastehuis in die karoo.
maar, soos almal weet, bakkies is swaar op diesel.
ek soek nie geld per dier gedood. as ons dalk net diesel kan cover, en vir die jagter 'n paar rand kan gee per nag, on geag of hy een of 10 skiet. die meeste jagters is ook afhanklik van die geld vir brood en botter op hul gesinne se tafels. neet soos die droogte trokke wat loop diesel kos en geld nodig het, is dit maar so vir die jakkals jagter ook. baie tyd word opgeoffer.
asb mense, groot gedeeltes het al reen gekry, maar calvinia en tankwa nog nie 'n druppel.
ek staan met my hand in my hoed vir 'n bietjie hulp.
daar is nie baie geld nodig, maar is wel.
as daar bereid is op te help, kontak my op pm, of whatsup. 078 470 4889
as mense, help nie daar staan ;n vrag voer, maar geen lammers om te bemark.
hoop ek hoor spoedig van julle.
mooi loop
ek sit die rekening nr hier by.
Canis Mesomelas
Standard Bank
rek: 082994129
tak: 051001
Jag in die Tankwa Karoo
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Jag in die Tankwa Karoo
Last edited by cassie_calvinia on Sun Jan 19, 2020 5:52 pm, edited 1 time in total.
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Jag is die Tankwa Karoo
ek watsup jou..
cassie maak n plakker vir agter op jou bakkie om moreel hoog te hou.... STOF GAAN LÊ NIE EK NIE
cassie maak n plakker vir agter op jou bakkie om moreel hoog te hou.... STOF GAAN LÊ NIE EK NIE
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Jag in die Tankwa Karoo
dankie aan almla so ver.
ek beplan middel februarie, maart se kant.
ek beplan middel februarie, maart se kant.
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
