Bloemfontein Roepkursus - 21Maart 2020

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Bloemfontein Roepkursus - 21Maart 2020

Post by Geno »

Sal iemand belangstel in 'n roepkursus aangebied deur Louis Potgieter?
Datum 21 Maart 2020
Bloemfontein

Dit sal sy gevorderde kursus wees, so as jy reeds 'n kursus by iemand bygewoon het, sal dit goed wees.

Die kursus wat hy aanbied is 'n gevorderde kursus @ R2000 per persoon. 1 Dag lank. Dit sluit Paljas, Pikante klanke en 'n hele klomp eksklusiewe kursusklanke in. Vir manne wat reeds die basiese beginsels onder die knie het, verkieslik reeds kursus(se) gedoen het en ernstig jakkalsjag.
Join die groep asb indien jy verseker weet jy kom.
Stuur my 'n whatsapp op 0825354100 dan add ek jou daar.

Sent from my SM-N975F using Tapatalk

Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply