die vroutjie was by die spa......
[img width=560 height=373]http://i867.photobucket.com/albums/ab23 ... G_0696.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i867.photobucket.com/albums/ab23 ... G_0700.jpg[/img]






Dis nou 'n man kan reel!!Hugov wrote: Ek was gelukkig genoeg gewees om hierdie mooi tier van 6kg te vang in die kasane kanaal terwyl ek op wittebrood was
die vroutjie was by die spa......





Feite daai Oom Piet sy is n wenner!Piet Breedt wrote: Kyk, n vrou wat jou toelaat om te hengel op jul honeymoon, is definitief n vrou duisend. Jy moet mooi kyk na haar. Hulle is bitter skaars.

of in vistermanstaal, "sys 'n keeper"Feite daai Oom Piet sy is n wenner!







