Naand almal. Weet julle of mens nog die bogenoemde kry? Eks opsoek na een met n dikloop. Lyk my hulle is taamlik skaars. Ekt n pel wat een het wat nog op dealer stock le vir R11 000 blued. Dink julle sy prys is reg of uit lyn?
Dankie
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Howa 204 Ruger
- jacques85
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Fri Jan 06, 2017 8:40 am
Howa 204 Ruger
HOWA 6mm Creedmoor (Bartlein 28") | KRG Bravo | Sightron SIII 8-32x56 MOA-2
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Howa 204 Ruger
Nee afhangend van watter kolf hy op het is daai veel. Ek het 3jaar terug R4900 by VGK betaal vir n dukloop
-
Pieter 300wm
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 06, 2016 9:49 am
Re: Howa 204 Ruger
Stem saam Armand. Ek het my Howa in 2016 ook by hulle gekoop vir R6600. Dit is 'n ss dik loopArmand Steenkamp wrote: Wed Jan 01, 2020 11:21 pm Nee afhangend van watter kolf hy op het is daai veel. Ek het 3jaar terug R4900 by VGK betaal vir n dukloop
Glock 19 9mm
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga

