110 gr VX koe?ls vir 30-06

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
engels
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Mon May 31, 2010 6:14 pm

110 gr VX koe?ls vir 30-06

Post by engels »

Ek wil probeer om papier teiken te skiet met hierdie "punte". Ek weet dat my loop moontlik nie hierdie ligte punt gaan stabiliseer nie maar miskien is daar iemand wat wel al sukses bereik het. Ek het 'n Howa met 'n 22" loop met 'n 1 in 10 twist. Ek laai in Nosler Custom Brass doppe. Die koe?ls is Hornady 110gr V-max. Kan iemand dalk moonlike ladings met tpl voorstel. Die man by VLT het ges? dat ek baie lank gaan probeer voordat ek suksesvol gaan wees. Help asb.
Post Reply