Howa .22

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Howa .22

Post by tripodmvr »

Sien die foto op 'n Aussie jagforum. Prys van $600 Aus = R6000. Daar is ook na die nuwe Rossi .22s verwys. Begin pryse van $130 USA.
Howa 22.jpg
https://www.rossiusa.com/product-list.cfm?category=19
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Howa .22

Post by F.L.A.S.H »

Ek sal like van so een

Wonder waneer gaan hulle hier wees as hulle ooit opdaag
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1349
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Howa .22

Post by Toxxyc »

Ons sal seker meer as dit betaal, want ZAR, wat beteken hy is in die CZ/Ruger prysklas.
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Howa .22

Post by Klein Karoo »

Watter teleskoop sou julle hier aan beveel het, Vortex Venom, Diamondback tactical se prysklas?
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2139
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Howa .22

Post by Ds J »

Dr Google sê die Skietwinkel het voorraad vir R11200.

Kritiese vraag: hoe gemaklik werk so n kolf vir n kind op die plaas? In my skietgedagtes is n .22 nog steeds n leer- en oefengeweer. Dit is die skakel tussen n windbuks en die 223/243 vir n eerste bok. Nou moet n kind met n sportkolf "loop staat en sukkel" - is dit nie te veel om mee te begin nie?

Help my asb reg as my onkunde nou te opsigtelik is?!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Howa .22

Post by Gawie(13mm) »

Ds J, indien jy met 'n oop visier wil skiet, is die tradisionele styl kolf die regte stuk gereedskap. Indien jy 'n teleskoop wil monteer, is daai Howa se kolf baie meer gebruikers vriendelik. Ek het gister 'n span jong Voortrekkers touwys gemaak met 'n windbuks en dit was opvallend hoe gemaklik hul was met die tipe kolf.
Die kam van die wangstuk was hoog genoeg dat hul wang positiewe kontak kon maak met die kolf en die pistoolgreep was selfs vir die jong dames met klein hande, gemaklik genoeg om die sneller te druk sonder om hom te pluk.
Soms moet ons verby tradiese kyk om ons jeug opgewonde te maak oor ons sport.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2139
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Howa .22

Post by Ds J »

Dit klink slim, baie dankie.
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Howa .22

Post by Klein Karoo »

Het enige lede al van die .22’s, watter ring / basis kombinasies gebruik julle of word voorgestel?
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Howa .22

Post by Hansieslim »

Vortex Venom is n bul teleskoop. My opinie.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 489
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Howa .22

Post by pwdejager »

Arken SH4, beter vir die prys gaan jy nie kry nie.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Howa .22

Post by Klein Karoo »

Manne is opsoek na nog magasyne vir die Howa .22, as enige iemand weet waar ek kan kry laat weet my asb.
Post Reply