Snipex barrel treatment
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Snipex barrel treatment
!
Last edited by BigBoreFanatic on Fri Nov 29, 2019 8:09 pm, edited 1 time in total.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Snipex barrel treatment
Ek het dit nie gebruik nie, maar ek dink dit is 'n briljante bemarkings foefie geen produk kan groewe en lande wat weggebrand is terugbring nie.
dis maar my 2c
Die produk is wel op die forum bespreek:
https://jaracal.com/viewtopic.php?f=72& ... ex#p715642
https://jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t ... lit=snipex
https://jaracal.com/viewtopic.php?f=31& ... ex#p719232
Ek is seker met daai inligting sal jy 'n goeie besluit kan maak BigBore!
dis maar my 2c
Die produk is wel op die forum bespreek:
https://jaracal.com/viewtopic.php?f=72& ... ex#p715642
https://jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t ... lit=snipex
https://jaracal.com/viewtopic.php?f=31& ... ex#p719232
Ek is seker met daai inligting sal jy 'n goeie besluit kan maak BigBore!
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: Snipex barrel treatment
!
Last edited by BigBoreFanatic on Fri Nov 29, 2019 8:10 pm, edited 1 time in total.
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: Snipex barrel treatment
!
Last edited by BigBoreFanatic on Fri Nov 29, 2019 8:10 pm, edited 1 time in total.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Snipex barrel treatment
Bigbore, ek skat dis maar dieselfde as wat jy met 'n bol ghries in die loop skiet.
Of dink aan 'n klomp Pratley steel wat jy in die loop instoot en dan 'n skoot af skiet. Die goed is nou wel dunner, maar ek dink die gevolge sal dieselfde wees.
Kriek
Of dink aan 'n klomp Pratley steel wat jy in die loop instoot en dan 'n skoot af skiet. Die goed is nou wel dunner, maar ek dink die gevolge sal dieselfde wees.
Kriek
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: Snipex barrel treatment
!
Last edited by BigBoreFanatic on Fri Nov 29, 2019 8:10 pm, edited 1 time in total.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Snipex barrel treatment
Toets vir ons dan weet ons.BigBoreFanatic wrote: Fri Nov 29, 2019 10:53 am Whatever Kriek, daar is nog geen bewyse dat dit NIE werk nie. Of is daar?
En is daar bewyse dat dit lope laat 'bulge'?
Die manne is gou om 'n ding af te skiet sonder dat hulle hulle aantygings kan bewys.
Goed, beter, 6millimeter!
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Snipex barrel treatment
Tjom, as daar nie bewyse is nie, en die produk is nou al lank op die mark, dan sê dit mos vir jou dit werk nie soos aangevoer nie. Maar gaan skiet jou loop in sy m@@ in en dan kyk jy met 'n scope en sê vir ons of dit werk.
Kriek
Kriek
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: Snipex barrel treatment
!
Last edited by BigBoreFanatic on Fri Nov 29, 2019 8:11 pm, edited 1 time in total.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Snipex barrel treatment
Jy het jou sin heel verkeerd begin toe jy my aanspreek. Jou onkundigheid kan ek oorsien, maar jou gebrek aan maniere nie. Gaan whatever jou geliefdes, of die DFO of jou dominees, nie vir my nie.
Kriek
Kriek
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Snipex barrel treatment
Big bore dis Black Friday, ek het 'n 303 wat nie mooi skiet nie, gee vir my die komponente en ek sal dit toets, indien die geweer mooi skiet na die behandeling, gee ek my 303 lee speed sporter vir jou! dis op jaracal en ek sal by my woord hou. Ek sal die toetse voor 2 getuies doen vir jou, ek benodig net die ammo en snipex.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Snipex barrel treatment
Toets dit asseblief, laat iemand asb dit afneem en plaas.BigBoreFanatic wrote:Whatever Kriek, daar is nog geen bewyse dat dit NIE werk nie. Of is daar?
En is daar bewyse dat dit lope laat 'bulge'?
Die manne is gou om 'n ding af te skiet sonder dat hulle hulle aantygings kan bewys.
Gebruik oor en oog beskerming en ook ‘n ball boks.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Snipex barrel treatment
Tjom, los die PM's en sit terug wat jy afgehaal het. Miskien leer mense iets daar uit. Dis waarvoor ons almal hier is.
Kriek
Kriek
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Snipex barrel treatment
Wat is die uitroeptekens !!!! veronderstel om te beteken? 
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Snipex barrel treatment
Aceofspades wrote: Sun Dec 01, 2019 7:45 am Tjom, los die PM's en sit terug wat jy afgehaal het. Miskien leer mense iets daar uit. Dis waarvoor ons almal hier is.
Kriek
Plaas tog dat ons ook kan sien
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Snipex barrel treatment
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Snipex barrel treatment
Oom tripod daai is 'n interessante artikel. Die proof sal maar in die poeding wees en TYD sal leer.
Die produk herinder my aan Wynss Charge wat my pa altyd in baie ou trekker en Lister enjins gegooi het. Dit het die olie verdik en die enjins het maliker gestart. Maar...as hy dit een keer gebruik het, moes hy dit weer gebruik het tot op 'n stadium wat dit net glad nie meer wou werk nie en dan was daai enjin gedaan.
BibBoreFanatic. Hierdie is net 'n voorstel : Begin deur u profile volledig in te vul. Gaan voort en vra vir Kriek om verskoning. Kriek is 'n kundige by wie ons almal al baie geleer het en u kan ook. Gaan doen asb die toetse met die produk en dalk leer ons iets by u.

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Snipex barrel treatment
Ek moet ook jammer sê vir almal hier. Ek het myself opgeruk oor die manier wat Bigbore praat met my. Ons is grootmense hier en respekteer mekaar. Jammer vir almal.
Kriek
Kriek