Huidiglik groep hy so 32mm bo die kol op 100m.
Ek het die inligtig wat nodig is in QL ingevoer en die volgende trajek gekry.
33mm hoog op 100
35mm hoog op 107
0mm op 170m
35mm laag op 200m
Indien ek 3 Clicks ho?r gaan behoort die trajek as volg te lyk.
49mm hoog op 100m
53mm hoog op 114m
0mm op 200m
30mm laag op 220
Ek behoort nie maklik v?rder as 200m te skiet nie-glo nie eers dat ek so v?r kan skiet nie
Wat sou julle aanbeveel vir algemene jak skiet, die 170m zero of die 200m zero.
Peet

