Page 1 of 1

Nuweling

Posted: Thu Nov 24, 2011 4:35 pm
by JK
Bywoner het my vanoggend spesiaal gebel en gese ek moet aansluit wat ek toe gedoen het.

Lyk na n interesante site.

My naam is Johan Kriel en boer naweke tussen die luiperds naby Okhandja, Namibia met nguni's. Eintlik sorg hulle vir hulle self, en is wambo proof.

Deur die week bou ek pad, maar dit begin al interfeer met my boerdery. ;)

groete aan almal

Re: Nuweling

Posted: Thu Nov 24, 2011 4:36 pm
by Nuweseun
Welkom Johan, Bywoner het nie strooi gepraat nie, jy gaan dit geniet hier.

Groete

Re: Nuweling

Posted: Thu Nov 24, 2011 4:42 pm
by Arnold van Wyk
Johan, geniet hom, ons weet mos wat is die beste, dis hoekom ons ook Land Cruisers ry. Ek spot net, oor twee dinge praat jy nie, olie kolle en 308, dit upset die manne baie. ;D

Re: Nuweling

Posted: Thu Nov 24, 2011 4:47 pm
by Jaco Swart
Welkom en geniet.

Re: Nuweling

Posted: Thu Nov 24, 2011 6:28 pm
by JK
Dankie manne.

Arnold, ek het met n 303 geleer skiet. Wat ek hou van die geweer , jy kan hom op sy sy hou en kudu agter n boom uithaal. :P

Die eniste skoot wat ek met n 308 geskiet het was op n kudu wat baie ver was, en seker 70 meter laer as ek was. Ek het so n half meter bo hom gevat. Dit was n dood skoot in sy spore.

Skiet nou met n 270 , en 3006 en as ek die patrone kan bekostig n 7mm remington.

Re: Nuweling

Posted: Fri Nov 25, 2011 11:30 am
by Superdup
Welkom en geniet hom

Re: Nuweling

Posted: Fri Nov 25, 2011 1:19 pm
by Dirkie
Baie welkom!

Groete

Re: Nuweling

Posted: Fri Nov 25, 2011 1:24 pm
by Boskraai
Baie welkom Johan, geniet die forum.

Boskraai.

Re: Nuweling

Posted: Fri Nov 25, 2011 9:30 pm
by Dawid
Baie welkom Johan, jy gaan dit beslis geniet hier.

Jy woon in n pragtige area in Namibia.

Re: Nuweling

Posted: Fri Nov 25, 2011 10:37 pm
by theedge
Hi Johan baie welkom en bly om kennis te maak