Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Johan, geniet hom, ons weet mos wat is die beste, dis hoekom ons ook Land Cruisers ry. Ek spot net, oor twee dinge praat jy nie, olie kolle en 308, dit upset die manne baie.
Last edited by Arnold van Wyk on Thu Nov 24, 2011 4:47 pm, edited 1 time in total.
Arnold, ek het met n 303 geleer skiet. Wat ek hou van die geweer , jy kan hom op sy sy hou en kudu agter n boom uithaal.
Die eniste skoot wat ek met n 308 geskiet het was op n kudu wat baie ver was, en seker 70 meter laer as ek was. Ek het so n half meter bo hom gevat. Dit was n dood skoot in sy spore.
Skiet nou met n 270 , en 3006 en as ek die patrone kan bekostig n 7mm remington.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !