Page 1 of 1

"Taai" chillibites

Posted: Sat Nov 09, 2019 11:06 pm
by JohanvB
Ek het 'n Rooibokboud gevat, mooi uitmekaar gehaal, en toe in repe gesny vir chillibites..

My chilli bites lĂȘ sommer op' n groot braai rooster wat ek gekoop het net vir chilli bites... Binne in my ingeboude braai..

Maar die chilli bites is baie "taai"

Kan iemand dalk verduidelik asb.. Wat doen ek verkeerd??

Dankie

Re: "Taai" chillibites

Posted: Sat Nov 09, 2019 11:34 pm
by alecjohnson
Sny jy saam met die grein of dwars oor? dwars oor maak datdie stukkies lekker afbreek. senings glo ek het jy uitgesny.

Re: "Taai" chillibites

Posted: Mon Nov 11, 2019 11:23 am
by ruaanb
Tande raak seker nou stomp? >:D

Re: "Taai" chillibites

Posted: Mon Nov 11, 2019 4:08 pm
by Willie
Johan bring hulle karoo toe - hier gaan hulle gou-gou kurk droog raak