Ek het 'n Rooibokboud gevat, mooi uitmekaar gehaal, en toe in repe gesny vir chillibites..
My chilli bites lê sommer op' n groot braai rooster wat ek gekoop het net vir chilli bites... Binne in my ingeboude braai..
Maar die chilli bites is baie "taai"
Kan iemand dalk verduidelik asb.. Wat doen ek verkeerd??
Dankie
"Taai" chillibites
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: "Taai" chillibites
Sny jy saam met die grein of dwars oor? dwars oor maak datdie stukkies lekker afbreek. senings glo ek het jy uitgesny.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: "Taai" chillibites
Tande raak seker nou stomp? 
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: "Taai" chillibites
Johan bring hulle karoo toe - hier gaan hulle gou-gou kurk droog raak