Manne ek sien op die net al die tools en dinge om jou eie hael te maak en dan te herlaai.
Het een van julle dalk al 'n shot maker gebriuk of dalk al self een probeer bou.
Die prinsiep lyk heel eenvoudig.
Peet
Shot maker
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Shot maker
Work to live, don"t live to work
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Shot maker
Ja jy kan jou eie maak maar ek dink dis makliker om een te koop
Google The beter shot maker. Werk baie goed
Onthou net dis n moerse proses om shot te maak
Ek het n groot sisteem wat 400kg per dag maak as jy wil kom kyk
Google The beter shot maker. Werk baie goed
Onthou net dis n moerse proses om shot te maak
Ek het n groot sisteem wat 400kg per dag maak as jy wil kom kyk
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Shot maker
Remington, lyk my jy is die man om mee te gesels as dit by enige iets van hael gewere kom

Was op YouTube en ek het daai een waarvan jy praat gesien. Daar is nogal baie verskillendes op die mark.
Daai een wat jy het, is hy gekoop of self gemaak??
Gaan jou PM dan gesels ons weer.
Peet
Was op YouTube en ek het daai een waarvan jy praat gesien. Daar is nogal baie verskillendes op die mark.
Daai een wat jy het, is hy gekoop of self gemaak??
Gaan jou PM dan gesels ons weer.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
foxbat25
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm
Re: Shot maker
Peet ek het ook al een gebou. Werk redelik goed en is nie te moeilik om te bou nie. Kan vir jou fotos email as jy belangstel.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Shot maker
Fox hier help jy my al weer uit
Daai 9mm van my pas my nou sommer beter.
Sal foto wardeer.
pvdw2@hotmail.com
Het gister eers my geweer gekoop.
Was by veiling van Classic Arms. Het 'n BAIKAL S/S in baie mooi toestand gekoop vir R1600
Glo hy gaan die ding vir my doen.
Peet
Sal foto wardeer.
pvdw2@hotmail.com
Het gister eers my geweer gekoop.
Was by veiling van Classic Arms. Het 'n BAIKAL S/S in baie mooi toestand gekoop vir R1600
Glo hy gaan die ding vir my doen.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Shot maker
Hier is 'n link na 'n groot model
http://castboolits.gunloads.com/showthread.php?t=18389
http://castboolits.gunloads.com/showthread.php?t=18389
Last edited by Beyers on Tue Nov 29, 2011 7:14 am, edited 1 time in total.
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Shot maker
Peet,
Jy was gelukkiger as ek, Iemand anders spog na Saterdag met "my" haelgeweer.
Ek het my hart (en geld) op 'n Beretta O/U S56E gehad vir Saterdag se veiling, maar iemand anders (wat hom meer as ek wou h?, of miskien met meer geld) pronk egter vandag met hom.
Miskien net nie my beurt nie!