Hi,
Ek het voorraad van geweer belde wat ek paar jaar terug van VSA in gevoer het.
Die beld is spesifiek vir O/U haelgeweer. Hy werk op dieselfde beginsel as die safari sling.
Beld kom agter oor die kolf en maak aan 'n swivel agter vas. Voor is 'n strap wat tussen die 2 lope deur ryg.
Hier is 'n prente wat wys hoe die safari sling werk.
Ek het 'n side by side en het nog nooit die belde probeer nie.
Ek soek iemand wat belangstel om dit te toets. Laat weet dan reel ons om een by jou te kry.
Beld kom saam met die stud en swivel.
Groete
Francois
Haelgeweer Beld (sling)
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Haelgeweer Beld (sling)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
