More
Wil net hoor of daar beplanning is vir 'n roepkursus ,in die Noord-Kaap, voor die einde van die jaar?
Dankie
Roepkursus Noord-Kaap
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roepkursus Noord-Kaap
Ek beplan nie een op die stadium nie maar soos navrae inkom en belangstellendes aanmeld kan ons moontlik een hou in Kimberley. Gewoonlik doen ek dit by Wildmans op Kimberley.
Hou die spasie dop
Groete
Heinrich
Hou die spasie dop
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Ivan Myburgh
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Thu May 30, 2019 3:10 pm
Re: Roepkursus Noord-Kaap
Dankie sal dophou