Page 1 of 1

LEER

Posted: Sun Sep 29, 2019 7:05 pm
by johanlab
Goeie naand weet iemand van i persoon wat leer holsters maak in die pretoria omgewing hoor graag van julle.
groete johan

Re: LEER

Posted: Sun Sep 29, 2019 9:29 pm
by Ds J
Waarvoor het jy dit nodig?

As jy n bietjie rondsoek behoort jy gemaakte holsters vir die meeste algemene handwapens te kan kry.

Monument Leather

El Paso in Magaliesburg

Of kontak Leatherite in Silverton. Hulle verskaf leer en leerprodukte en weet dalk van iemand wat pasmaak werk doen.

Daar was ook n Duitse winkeltjie in die ou Sancardia sentrum maar ek dink hulle is al toe.

Re: LEER

Posted: Mon Sep 30, 2019 7:57 am
by Vleisie
Die 1 man wat ek kan aanbeveel is naby die Kaap, maar sy leer produkte is van uitstaande kwaliteit.
Kallermann Leather, Kallie doen ongelooflike werk. Ek weet van n paar van sy produkte hier in my omgewing.

https://www.facebook.com/Kallermannleather/

Re: LEER

Posted: Mon Sep 30, 2019 8:00 am
by Carl
johanlab wrote:Goeie naand weet iemand van i persoon wat leer holsters maak in die pretoria omgewing hoor graag van julle.
groete johan
https://www.jizni.co.za/ hou nog Ross Leer skedes aan. Ek kan syne aanbeveel. PASOP vir leer skedes wat van die begin af te sag is en nie 100% vorm hou nie.