Goeie naand weet iemand van i persoon wat leer holsters maak in die pretoria omgewing hoor graag van julle.
groete johan
LEER
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: LEER
Waarvoor het jy dit nodig?
As jy n bietjie rondsoek behoort jy gemaakte holsters vir die meeste algemene handwapens te kan kry.
Monument Leather
El Paso in Magaliesburg
Of kontak Leatherite in Silverton. Hulle verskaf leer en leerprodukte en weet dalk van iemand wat pasmaak werk doen.
Daar was ook n Duitse winkeltjie in die ou Sancardia sentrum maar ek dink hulle is al toe.

Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: LEER
Die 1 man wat ek kan aanbeveel is naby die Kaap, maar sy leer produkte is van uitstaande kwaliteit.
Kallermann Leather, Kallie doen ongelooflike werk. Ek weet van n paar van sy produkte hier in my omgewing.
https://www.facebook.com/Kallermannleather/
Kallermann Leather, Kallie doen ongelooflike werk. Ek weet van n paar van sy produkte hier in my omgewing.
https://www.facebook.com/Kallermannleather/
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: LEER
https://www.jizni.co.za/ hou nog Ross Leer skedes aan. Ek kan syne aanbeveel. PASOP vir leer skedes wat van die begin af te sag is en nie 100% vorm hou nie.johanlab wrote:Goeie naand weet iemand van i persoon wat leer holsters maak in die pretoria omgewing hoor graag van julle.
groete johan
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution