QL hulp asb. 243win en IMR4350

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Maroelas
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm

QL hulp asb. 243win en IMR4350

Post by Maroelas »

Dagsê manne,

Ek het asseblief hulp nodig. Ek kom glad nie naby Hodgdon se spoed uit volgens hulle herlaai data nie. Kan iemand asseblief kyk of die ladings sin maak?

Geweer: Sako L579 Forester
Kaliber: 243win
Loop lengte: 575mm
Punt: 95gr Nosler Ballistic Tip (#24095)
Kruit: IMR4350 (lot 1092618 6912)
Slagdop: CCI200
Dop: Norma
Doplengte: 51.7mm
Dop H2O kapasiteit: 54.55gr (gemiddeld oor 6 doppe).

Ladings (3 skote se gemiddeld)
Lading 1: 40.5gr vir 2684vps
Lading 2: 41.0gr vir 2699vps
Lading 3: 41.5gr vir 2728vps
Lading 4: 41.8gr vir 2760vps (maks lading)

Dit voel vir my hierdie ladings se spoed is heeltemal te laag! Moet ek ander kruit probeer of eerder fout soek by my herlaai proses?
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: QL hulp asb. 243win en IMR4350

Post by Apie »

Met watse Chrony meet jy?

Ek moes die standaard IMR waarde in QL met 8.35% aanpas om by jou gemete snelhede uit te kom


Sent from my iPhone using Tapatalk
Maroelas
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm

Re: QL hulp asb. 243win en IMR4350

Post by Maroelas »

Dis met 'n prochrono digital. 5m van die geweer af. Ek neem aan afwaarts aangepas? So is die BRF dan baie laag?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL hulp asb. 243win en IMR4350

Post by tripodmvr »

Jy het nie jou geskiete TPL bygesit nie. Ek het 69mm gebruik.

Node by 2790vps en 42,2gr
Node by 2920vps en 44gr - druk nog baie veilig.

Spoed gegee is die op chrony.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Maroelas
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm

Re: QL hulp asb. 243win en IMR4350

Post by Maroelas »

Skies, TPL is 68mm
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL hulp asb. 243win en IMR4350

Post by tripodmvr »

Syfers bereken verander gering en behoort jou by die node te kry. Laat weet wat jy werklik kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Maroelas
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm

Re: QL hulp asb. 243win en IMR4350

Post by Maroelas »

Dankie tripodmvr en Apie. Ek sal die ladings gaan probeer en terugvoer gee. Gaan ongelukkig 'n week of 3 vat.
User avatar
Haasvel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm

Re: QL hulp asb. 243win en IMR4350

Post by Haasvel »

Maroelas miskien praat jy net van die Hodgon website en nie die H4350 nie?. Hy is bietjie wisselend van IMR4350. Jammer vir Highjack

one shot, one kill - no luck, all skill
Maroelas
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm

Re: QL hulp asb. 243win en IMR4350

Post by Maroelas »

Die IMR kruite se herlaai data is op die Hodgdon website. Ek gebruik beslis IMR4350.
Maroelas
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm

Re: QL hulp asb. 243win en IMR4350

Post by Maroelas »

Kan dit wees dat die doppe over anneal is en nie genoegsame nekspanning het nie?
Maroelas
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm

Re: QL hulp asb. 243win en IMR4350

Post by Maroelas »

Ek kan. Ie glo dis al 9 maande later nie! Tyd het gevlieg!

Ek het gister ladings van 42gr tot 44gr geskiet.

44gr het gelewer: 2969, 2930 en 2962 vir 'n gemiddeld van 2954. Kon sien hier begin die lading bietjie warm raak. 43.5gr het my kronograaf moeilikheid gegee (kon hoek vd son wees, laatmiddag van agter) en ek kon net 1 lesing vat wat ek vertrou van 2936.

Ek het ook IMR4451 getoets en (van 39 tot 41.5gr), maar daardie data het heeltemal die gees gegee op die kronograaf, spoed was maar laag in lyn met IMR4350 (sien hulle burn rates is na aan mekaar).

Ek het ook in tussen 'n blik IMR4320 aangeskaf (meer vd 30-06), maar dink oom ek kan hom toets met die 95gr (ekt gesien oom het 'n lading vir iemand gedoen op 'n ander draad met die 90gr Nosler Ballistic Tip, so ek vra maar).
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL hulp asb. 243win en IMR4350

Post by tripodmvr »

Teikenspoed van 2920vps op die chrony en lading van 43,4/5gr vir die IMR4350.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply