Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Middag mnre,
Weet enige iemand dalk waar ek van die doppe kan in die hande kry? Orals waar ek nou al navraag gedoen het is hulle uit verkoop.
Enige hulp sal waardeer word.