"Loop met jou twee voete" het oupa gese!
Posted: Sun Nov 20, 2011 8:18 am
Gister kry ek n witrugspoor. Ek vat die kans en gaan voor sonop na die selfde plek, maar te voet.
Ek het vir verandering sommer die ou .303(oop visier) saamgevat. Seker so uur gesit met my rug teen n katbos in die lyndraad.
Die outjie het rustig met die paadjie aangedraf gekom. Dis n geluk dat hy weer daar kom loop het.
Dit betaal om soms bietjie met die voet te loop!