"Loop met jou twee voete" het oupa gese!

Dagroep stories en vrae/ Day Calling stories and questions
Post Reply
fiela

"Loop met jou twee voete" het oupa gese!

Post by fiela »

Gister kry ek n witrugspoor. Ek vat die kans en gaan voor sonop na die selfde plek, maar te voet.
Ek het vir verandering sommer die ou .303(oop visier) saamgevat. Seker so uur gesit met my rug teen n katbos in die lyndraad.
Die outjie het rustig met die paadjie aangedraf gekom. Dis n geluk dat hy weer daar kom loop het.
Dit betaal om soms bietjie met die voet te loop!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: "Loop met jou twee voete" het oupa gese!

Post by Dawid »

Baie netjies fiela....Met die voet jag het altyd voordele in dis verseker.

HEHE en n 303 bly ook maar n staatmaker  :laugh: :laugh:
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: "Loop met jou twee voete" het oupa gese!

Post by Nuweseun »

Mooi gegooi fiela!!
Enige manier wat 'n jak laat val is n bakplan!!
Baie geluk!!
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
Post Reply