Roeper

Post Reply
User avatar
Bok
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm

Roeper

Post by Bok »

Ek het onlangs vir my 'n fx3 gekoop en sukkel vreeslik om di honne met hom in te roep, hulle antwoord op jakkalsroepe en sekere kere op kos ook en kom nie in nie, maar daar kom baie draaijakkalse in op kos roepe. Ek het al 'n hele paar jakkalse met 'n ander tiepe roeper ingeroep en gskiet voor ek di fx3 gkoop het, kan dit wees dat daar fout is met di roeper?

hoop julle kan my help.

groete

frans
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Roeper

Post by iceman1982 »

Frans,
Ek glo daar is fout met die roeper. Met die FX3 is daar niks mee fout nie.
Lees n bietjie rond op die forum van wat se klanke die beste werk vir watter tyd van die jaar, en probeer jouself maar inlig. Hier is n paar groot perde op die forum wanneer dit kom by ongediertes skiet.Het al gehoor n paar van hulle slaap self in teelgate, dis hoe fyn hulle is. ;)
Dit lyk asof die jakkies nog n bietjie bang is op hierdie stadium, maar sal oor so 3 weke makliker inkom. So gee maar n bietjie tyd.
Tot dan lees maar n bietjie rond en vra die manne wat weet.

Groete,
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Roeper

Post by Boertjie »

Iemand het eendag ook gese hy sukkel om jakke inte kry met n fx3.Toe se n vriend vir hom hy moet klanke opsit,dit help gewoonlik.

Boertjie
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Roeper

Post by Chris101 »

Frans

Jammer om dit te hoor van jou roeper.
stuur hom na my vir n toets.
Van watter geluide maak jy gebruik.
Ek het n FURY met dieselfde maniere gekry.
By my jakkies loop hy egter soos n droom.
As klanke mooi en helder is eeeeeen nie te hard gespeel word nie.
moet hy werk.

101
Knou die gediertes AF.
User avatar
Bok
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm

Re: Roeper

Post by Bok »

Danki vir die raad
Ek gebruik Heinrich se geluide en ek was op ee van sy kursusse.
so ek het 'n goeie idee wat om wanneer te roep.
Ek het net gwonder of dit nie dalk die kwalityd van di geluide kan wees nie?
want hulle klink so bitjie kraperig.

het van julle nie al dieselfde probleme ervaar ni?

groete
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Roeper

Post by iceman1982 »

Frans,
Is dit net party klanke of almal? Daardie FX3 is n bitter goeie roeper wat baie jakkalse laat val het. Het al gehoor party manne maak die klanke skoon. Miskien kan jy so iets probeer met n program?
Het al n paar klanke gehoor wat nie baie suiwer is nie, maar kan nou nie onthou of ek gedink het dat dit die roeper was(toe ek met die FX3 begin het) en of hulle nogsteeds op my Fury so klink nie.
Kry vir jou Tafjak se cd. Sy klanke se suiwerheid is uitstekend en die klanke is dodelik.

Groete,
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
User avatar
Bok
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm

Re: Roeper

Post by Bok »

iceman

heelwat van hulle is karperig, sal kyk of ek hulle kan skoonmaak.
ek wil dalk no maar vir my 'n firestorm bestel, en my fx3 verkoop.
die fx3 het ek as "refubished" by foxpro self gekoop dalk was daar fout met hom.
het j dalk vir my "details" waar ek daai CD ini hande kan kry?

groete
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Roeper

Post by iceman1982 »

Frans wrote: het j dalk vir my "details" waar ek daai CD ini hande kan kry?
Bestel hom sommer hier op die forum.
Stuur vir Tafjak n PM en bestel die CD van hom af. Hy is die man wat die cd aanmekaar geslaan het.
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Roeper

Post by cassie_calvinia »

frans
dalk moet jy 3wke kans gee. jakkies kom maar swaar in nou. dalkgaan dit dan beter
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Bok
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm

Re: Roeper

Post by Bok »

danki jng sal hulle bitjie kans gee,
ekt laasweek 'n nes gkry en op di trail-cam gsien die kleintjies is al redelik groot.
Post Reply