Ek hou weer 'n slagyster kursus 3 en 4 Oktober en 'n Gevorderde Roep Kursus op 5 Oktober te Philippolis.
Die kursus is so geskeduleer om teelgate op te spoor vir vinnige en doeltreffende beheer van jakkalse.
Indien enige persoon sou belang stel WhatsApp my op 082 4944060 of epos my op hein at jaracal.com.
Die koste verbonde is R500 per persoon vir die slagyster kursus en R1200-00 vir die roep kursus.
Verblyf is beskikbaar en etes sal voorsien word teen 'n nominale bedrag.
Julle kan ook julle name hier plaas indien julle so sou verkies.
Heinrich
Roep en slagyster kursus 3-5 Oktober 2019 - Philippolis
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Roep en slagyster kursus 3-5 Oktober 2019 - Philippolis
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roep en slagyster kursus 3-5 Oktober 2019 - Philippolis
Net 'n bevestiging dat die 'n Gevorderde Roepkursus is. Ons behandel alle aspekte van roep. Aangesien dit in die teel seisoen van jakkalse is wys ek ook die kursusgangers hoe om teelgate met die roepmetode op te spoor.
Mooi dag verder
Heinrich
Mooi dag verder
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Roep en slagyster kursus 3-5 Oktober 2019 - Philippolis
Dagsê Heinrich
Kan ek die Gevorderde Roepkursus bywoon sonder om die slagtysterkursus nie by te woon nie? Net die 3de Oktober?
Mooiloop
Kan ek die Gevorderde Roepkursus bywoon sonder om die slagtysterkursus nie by te woon nie? Net die 3de Oktober?
Mooiloop
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roep en slagyster kursus 3-5 Oktober 2019 - Philippolis
Jy is welkom Taffie
Roepkursus is 5 Oktober salgyster 3-4 Oktober
Groete
Roepkursus is 5 Oktober salgyster 3-4 Oktober
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Roep en slagyster kursus 3-5 Oktober 2019 - Philippolis
Middag
Ek sal die vrydagaand 'n tent opslaan en die kursus bywoon.
Dankie Heinrich
Mooiloop
Ek sal die vrydagaand 'n tent opslaan en die kursus bywoon.
Dankie Heinrich
Mooiloop
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roep en slagyster kursus 3-5 Oktober 2019 - Philippolis
haha, baie slaapplek hier
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter