
Honde
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Honde
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Honde
Mooi man....Freek wrote:![]()
![]()
![]()
arme hond... Laat my terug dink so 'n paar jaar terug toe my pa se jack russel onder deur wildskamp draad kruip met lae elektrifiseering's draad om varke en ongediertes uit te probeer hou. Wat die brak nie gedoen het nie is om sy stert te laat sak toe hy deur die draad kruip. Toe die krag hom byt breek hy die klank grens tot by die bakkie, sy eerste tjank was eers gelos toe hy veilig agter op die bakkie was. Lanklaas 'n hond hom self so sien jammer kry...
![]()
![]()
![]()
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment