Nog 'n lekker naweek...
-
Myburgh Howa
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Jul 01, 2019 4:04 pm
Nog 'n lekker naweek...
Goeie naand almal...
My pa het my verras en Donderdag aand vir my gesê ons moet ons jaggoed pak...ons gaan Kalahari toe. Ons het vroeg oggend op die plaas aangekom en eers die oom se diere kos gegee... Daar was 'n mak boerbok wat baie komieklik was.
Ek het 'n baie mooi gemsbok geskiet met my pa se .308 met 165gr Game King Spitzer. Ons was Vrydagaand laat weer tuis en min het ek geweet my pa het weer iets gereel vir Saterdag. Ek was baie bevoorreg om 'n swart springbok en 'n blouwildebeesbullietjie te skiet. Ek het die springbok geskiet met my .223 met 55gr Sgk Spitzer. My pa het ook 'n mooi blouwildebees geskiet met sy maat se .375 met 230gr Peregrine. My pa het ook kans gekry op 2 swart springbokke. Hier is 'n paar fotos.
Mooi week aan almal...

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Myburgh Howa
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Jul 01, 2019 4:04 pm
Re: Nog 'n lekker naweek...
...........
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Myburgh Howa
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Jul 01, 2019 4:04 pm
Re: Nog 'n lekker naweek...
.............
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Myburgh Howa
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Jul 01, 2019 4:04 pm
Re: Nog 'n lekker naweek...
..........
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Nog 'n lekker naweek...
Baie geluk julle baie mooi bokke.
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Nog 'n lekker naweek...
Goed gedoen, Ben en Myburgh!! Lyk na mooi gemsbok daardie! Waar was Ruger?! 
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Nog 'n lekker naweek...
Ruger is nog op verlof oom.win270 wrote: Waar was Ruger?!
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Nog 'n lekker naweek...
Mooi geskiet seun.. 
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Nog 'n lekker naweek...
Lyk my Ruger het lekker byvoordele . . . SARS moet hom belasting daarop laat betaal!!Ben Remington wrote:Ruger is nog op verlof oom.win270 wrote: Waar was Ruger?!
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Nog 'n lekker naweek...
Baie geluk aan die jagters. Mooi bokke.
As Ruger op verlof is sal ek vir julle kom rond snuffel.
As Ruger op verlof is sal ek vir julle kom rond snuffel.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nog 'n lekker naweek...
Mooi Ben en Myburgh, baie geluk mooi bokke.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Nog 'n lekker naweek...
Baie geluk. Mooi bokke daar in julle wereld.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
-
partner
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Nog 'n lekker naweek...
Baie dankie weer vir mooi fotos en skrywe. Seuna. Darem lekker om so n goeie Pa te kan he en wat jou so lekker bederf. Jy skiet baie beter as baie mense. Ongelooflik trots op jou. Doen so voort.
-
Myburgh Howa
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Jul 01, 2019 4:04 pm
Re: Nog 'n lekker naweek...
Baie dankie vir almal se terugvoer.