Inligting mbt .375H&H
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Inligting mbt .375H&H
Menere, ek soek iets, maar ek weet nie regtig wat nie.
Ek het mooi plastiek goed wat lekker skiet, maar ek soek nou iets met hout wat bietjie meer spesiaal is. Noem dit dan nou maar iets wat eendag n mooi erfstuk vir my dogter (of dan nou n seun, mag ek eendag so geseend wees) sal wees.
Nuut of tweedehands. Ek sien selde .375s in Bfn, en ek sal graag iets meer, uhm, volmaaks as n CZ wil hê, bloot net omdat dit so algemeen is.
Begroting vir net die roer, kom ons sê R50k. Enige voorstelle?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
Vir R50 000 glo ek jy sal n netjiese roer kan laat bou ?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
Stem saam jy sal 'n lekker roer kan bou. Maar hulle sal meestal op iets soos 'n cz/brno gebou word. Maar met 'n goeie geweersmid en bouer kan dit deksels duur raak.
Vir daai prysklas kan jy kyk Sako Deluxe. Netjese "erf" geweer sal ook iets wees soos 'n Steyr Mannlicher. Maar as jy enigsins groot gevaarlike wild wil gaan skiet wat storm sal ek nie steyr vat nie omrede jy die hele magasyn moet uithaal om te herlaai. Ander opsie is Mannlicher Schoenauer
Weet nie of jou budget scope insluit of nie, maar ander opsie is dat jy net geweer koop en scope los vir eers om sodoende 'n duurder geweer te kan koop. Jy moet wag vir jou lisensie en jy kan vir eers met ander scope skiet.
Vir daai prysklas kan jy kyk Sako Deluxe. Netjese "erf" geweer sal ook iets wees soos 'n Steyr Mannlicher. Maar as jy enigsins groot gevaarlike wild wil gaan skiet wat storm sal ek nie steyr vat nie omrede jy die hele magasyn moet uithaal om te herlaai. Ander opsie is Mannlicher Schoenauer
Weet nie of jou budget scope insluit of nie, maar ander opsie is dat jy net geweer koop en scope los vir eers om sodoende 'n duurder geweer te kan koop. Jy moet wag vir jou lisensie en jy kan vir eers met ander scope skiet.
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
Begroting sluit scope uit. Dit moet ook darem nie van so n aard wees dat n man nie met hom in die veld sal wil gaan stap nie.
Enige iemand wat jul sal kan voorstel vir so n projek, as ek dit nie van die rak af koop nie?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Enige iemand wat jul sal kan voorstel vir so n projek, as ek dit nie van die rak af koop nie?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
Praat met Ralph Badenhorst vir iets wat jy nie van die rak af kan kry nie. Ek glo as jy dit eenvoudig hou en ook reeds 'n plan van opgradering het sou mens dit kon maak werk.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
+1. Sit nog n paar rand by en gaan vir double.Arnold wrote:Praat met Ralph Badenhorst vir iets wat jy nie van die rak af kan kry nie. Ek glo as jy dit eenvoudig hou en ook reeds 'n plan van opgradering het sou mens dit kon maak werk.
PS: Jy is welkom om my aan te neem
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
1lum1nat1 wrote:Begroting sluit scope uit. Dit moet ook da
rem nie van so n aard wees dat n man nie met hom in die veld sal wil gaan stap nie.
Enige iemand wat jul sal kan voorstel vir so n projek, as ek dit nie van die rak af koop nie?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ek sou ook daar aan dink om n CZ koop en die geweer na oom Steve of iemand wat met die goed kan werk toe vat laat hulle hom vir jou in n custom walnut kolf sit en dan die geweer bq laat mooi maak deur dalk n bq gravering of so aan te bring en seker te maak die aksie is reguit bo. Jy sit dan met n betroubare geweer wat basies vir jou gebou is en jy gaan n paar rande oor he om by jou scope budget te sit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
Vir n leek soos ek, wat bedoel jy met opgradeer? Fancy gravering ens?Arnold wrote:Praat met Ralph Badenhorst vir iets wat jy nie van die rak af kan kry nie. Ek glo as jy dit eenvoudig hou en ook reeds 'n plan van opgradering het sou mens dit kon maak werk.
Dankie vir almal se bydrae sover, word opreg waardeer.
Plaashaas, net as jy alreeds jou eie doeke kan verander

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
Nog beter, ek kan doppe prep, braai en n baie lekker dop gooi.1lum1nat1 wrote:
Plaashaas, net as jy alreeds jou eie doeke kan verander
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
Gravering ja en dalk n goedkoop gelamineerde of sintetiese kolf wat jy later na mooi hout opgradeer. Daar is seker opsies waar mens kan spaar en later betaal vir n verandering al kos dit jou dan effe meer.1lum1nat1 wrote:Vir n leek soos ek, wat bedoel jy met opgradeer? Fancy gravering ens?Arnold wrote:Praat met Ralph Badenhorst vir iets wat jy nie van die rak af kan kry nie. Ek glo as jy dit eenvoudig hou en ook reeds 'n plan van opgradering het sou mens dit kon maak werk.
Dankie vir almal se bydrae sover, word opreg waardeer.
Plaashaas, net as jy alreeds jou eie doeke kan verander
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Oor tyd vergeet mens maklik van wat dit gekos het
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
Daar is 'n klomp manne wat vir jou custom kan bou. Danie Joubert, Kevin Healy Ginger van Zyl, Sabi Rifles, Morkel en Crouse by Safari. Maar ek moet jou waarsku dit is nogal duur veral as 'n nuwe kolf wil laat opsit wat pas gemaak word vir jou (baie maklik meer as R50000 - Onthou jy moet geweer ook koop waarop jy wil bou). Die klas van manne betaal jy vir vakmanskap en regtig 'n besondere geweer op die einde.
-
Eland
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Jun 02, 2015 9:09 am
Re: Inligting mbt .375H&H
As ek so biekie kan vra, hoekom juis n .375?
in die R50k klas sal ek baie eerder n pragtige 404Jeffery laat bou met al die bells & whistles. Of n tweedehandse een wat jy verder kan pimp.(Classic Arms het n mooi een vir ek dink R29K en ek weet van nog n winkel wat ene het in daai prys klas)
Dit is n baie lekker bos kal & sal baie beter doen as n .375 indien jy eendag iets wat byt, trap of kwaad is ook wil gaan jag.
Die "stoot eerder as stamp" recoil van die .404 is heelwat gemakliker as n .375.
Ek het self n pasmaak .375 met mooi gravering en duur hout, maar hy staan nou permanent in die kluis. Tussen die 9.3 & 404 sien hy maar min gebruik.

375 H&H
30.06 BRNO
308 Musgrave
.38 S&W
12Gauge Iver & Johnson
.22 Anschutz
...To be continued...
30.06 BRNO
308 Musgrave
.38 S&W
12Gauge Iver & Johnson
.22 Anschutz
...To be continued...
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 696
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
Ek weet nie of dit in jou prysklas gaan val nie, maar kyk gerus na die M03 Mauser. Ek het my .375 nou al so 12 jaar, en ek is mal oor die geweer. Dis n mooi roer (na my mening
) en hy skiet baie lekker en akkuraat. As n bonus haal hy uit mekaar om maklik in n klein tas te vervoer. QD mounts wat die zero hóú is standaard.
Enigste moontlike negatief is dat dit n push-feed is. Die aksie het my egter nog nooit in die steek gelaai nie, en as dit nie jou werk is nie (ph tipe werk op gevaarlike wild) dink ek nie dis so groot probleem nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
) en hy skiet baie lekker en akkuraat. As n bonus haal hy uit mekaar om maklik in n klein tas te vervoer. QD mounts wat die zero hóú is standaard. Enigste moontlike negatief is dat dit n push-feed is. Die aksie het my egter nog nooit in die steek gelaai nie, en as dit nie jou werk is nie (ph tipe werk op gevaarlike wild) dink ek nie dis so groot probleem nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
Om eerlik te wees, ek is nie n kenner van groot wild kalibers nie. Die .375 is die minimum soos ek verstaan en waar ons loop en jag is daar hier en daar n verlore buffel. Ek het nie regtig n behoefte om een te skiet nie, maar wil ook nie met my broek op my knieë gevang word met n .243 nie . . .
Soos ek ook verstaan, die .375 is ook baie goed op vlaktes, waar meeste van my jag plaasvind. Skote is oor die algemeen tussen 250 en 350m. Bo op dit is ek maar n redelike jagter, so ek moet kan ver skiet
N paar van die manne by ons het Sako 375s, een het syne vir die winkel terug gegee waar hy gekoop het (ken nie al die details nie, maar die man was erg ongelukkig met die roer) en het eventueel vir hom n pragtige duitse roer gekoop.
Ek is bietjie skop sku, skiet my 300WM met n knaldemper op, so as daar iets "meer gemakliks" is maar dieselfde doodmaak vermoë bied sal ek daarna kyk.
So, sê ek kyk na n fabrieks roer wat ek eventueel kan mooi maak (indien ek die behoefte het), na wie anders kan ek kyk as CZ550/602 en die Win pre 64 model 70 vir n control feed aksie?
Edit: Al my ander roere is push feed en het self nog nie n enkele probleem gehad nie. Ek soek net n soliede aksie wat seepglad is.

Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
Ek skat n 300/320gr 375 pit penetreer dieper as as jou run of the mill 404 pit en met 235gr pitte skiet hy 3006 trajek
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Inligting mbt .375H&H
Laat Ralph Badenhorst vir jou een bou op sy aksie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
Maandag 23 September is daar 'n Chasa skiet kompetisie in bloemfontien. Ons klomp Basa (Big Bore Association) manne gaan kom deelneem en 'n Basa baan bou. Kom skiet met so paar 375's, 404, 416 en selfs groter dan maak jy jou eie gevolgtrekking. Daar sal jy meer kan kyk na paar van die manne se roere en rerig 'n idee kry waarvan jy hou.
Control feed is maar net beter as push feed. Lees maar op daaroor jy het net (moontlik) minder probleme. Ek wil nou nie op manne se tone trap nie maar in my opinie, behalwe dalk vir mediese redes is 'n kanldemper op 'n groot kaliber nie rerig die pad om te stap nie. Dan moet jy eerder kyk na ander kaliber
Soos Eland se 'n 404 is 'n lekker roer. Jy sal verkeerd wees om te dink as jy 'n 404/416 ens het dat jy dit nooit gaan gebruik nie. Jy kan 'n 404/416 ook lekker laai om ver te skiet maar onthou maar die goed is eintlik nie gemaak vir rerig ver afstande nie. Dit is waar 300's/6.5 ens in kom - vra eerder die LA manne.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Inligting mbt .375H&H
Vra vir Henko of sy silencer hom 'n guns gedoen het

Wat Stephen hier bo sê! Hy skiet self 'n peashooter!
Wat Stephen hier bo sê! Hy skiet self 'n peashooter!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
Ek het al met groter kalibers as (375) geskiet maar het nie baie ondervinding met hulle nie. Ek weet net die 375H&H is die grootste kaliber waarmee ek gemaklik kan skiet.
Ek dink saswart maak n baie goeie voorstel, skiet met n paar kalibers en besluit waarmee jy gemaklik is.
Ek dink nie jy kan n fout maak deur n Winchester pre 64 te koop en te laat opgradeer nie.
Groete
Ek dink saswart maak n baie goeie voorstel, skiet met n paar kalibers en besluit waarmee jy gemaklik is.
Ek dink nie jy kan n fout maak deur n Winchester pre 64 te koop en te laat opgradeer nie.
Groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
375 komponente is nog geredelik beskikbaar en ek dink darem goedkoper as .40 en op. Vir algemene jag is hy die goeie "allrounder".
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
Oom Steve Fourie.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Inligting mbt .375H&H
Winchester Mod 70 uit die boks gereed om alles te doen en jy kan om dan pimp. Mono koeel van so 250gr teen 2600fps en jy is reg om alles aan te pak selfs rondloop buffel alhoewel as jy spesifiek vir buffel wil gaan om dan oor te gaan na 300gr.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
Smitstertjies wrote:Laat Ralph Badenhorst vir jou een bou op sy aksie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Daai Howa het dam mooi uit gekom met n bq oli op die kolf
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Re: Inligting mbt .375H&H
Ek dink meeste het nog nie probleme met hulle pushfeed aksies gehad nie, maar as gevaarlike wild op die spyskaart is word controlled feed verkies.
Ek het een van die manne gebel om te hoor wat dit kos, hul controlled feed is amper dubbeld die prys van hul push feed en so ook amper dubbeld my begroting.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ek het een van die manne gebel om te hoor wat dit kos, hul controlled feed is amper dubbeld die prys van hul push feed en so ook amper dubbeld my begroting.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Inligting mbt .375H&H
Die minste kopseer is om 'n rak geweer te koop waarvan jy van die staal hou, en hom dan te laat mooi maak…..
Custom visiere en kolf kan gedoen word.
Sonder om op iemand se tone te trap, maar ek dink jy gooi geld in die water om pushfeed te gaan, sy herverkoop waarde gaan daaronder ly…. Al wil jy hom nooit verkoop nie