'n Paar fotos van die jaar se jagtogte

Post Reply
Corniel
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue May 14, 2013 1:13 pm

'n Paar fotos van die jaar se jagtogte

Post by Corniel »

More Manne,

Eers my storie - soos altyd berei ek voor vir die bos jag met my .30-06, maak seker hy skiet reg op die skietbaan, maak seker daar is genoeg ammunisie gelaai etc. Die aand voor ons moet vertrek, kry ek nerers my blerrie kluis se sleutel nie, huis omgekeer niks. Die plan wat ek toe maak is om te-kyk watse ammunisie het ek genoeg van vir die of my 7mm rem mag, of my .308. Want die is in n ander kluis. So wen die 7mm toe. Dadelik voel mens so on voorbereid, dit is om van iets oor tekom. Maar die ou roer skiet nog waar sy moet en so gaan ons veld toe. Ek is opnuut weer verlief op daardie kaliber, sy slaan baie hard. Ek het baie lekker geloop, en hard gewerk vir die BWB en die Eland, maar met elk n goeie skoot, en nie een hol verder as 15m nie.

//uploads.tapatalk-cdn.com/201907 ... a4ad16.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/201907 ... 6bba7c.jpg

Gelukkig spoor ek my sleutels op tussen die bos en die vlakte, en kon darm die 22250 saam neem vir die Springbokke. Wind het bietjie gepla, maar nogsteeds n baie lekker jag.

//uploads.tapatalk-cdn.com/201907 ... 5aeab0.jpg

Jag bly n bederf! Hoop julle manne het ook n paar lekker ervarings die jaar gehad!

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: 'n Paar fotos van die jaar se jagtogte

Post by kudu375 »

Netjies!
Court Schilbach
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: 'n Paar fotos van die jaar se jagtogte

Post by Ben Remington »

Baie mooi....
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 'n Paar fotos van die jaar se jagtogte

Post by Diesel Dog »

Mooi bokke.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190731/dbb37660b9b0055a2dbba4d4fd5aeab0.jpg
Is dit tafelberg daar agter jou ? Ek verbeel my daar is n vliegveld naby.

DD
Corniel
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue May 14, 2013 1:13 pm

Re: 'n Paar fotos van die jaar se jagtogte

Post by Corniel »

Diesel Dog wrote: Is dit tafelberg daar agter jou ? Ek verbeel my daar is n vliegveld naby.
Nie seker oor hoe presiese naam nie, maar dis wat hulle hom genoem het ja. Weet nie van d vliegveld nie


Sent from my iPhone using Tapatalk
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 'n Paar fotos van die jaar se jagtogte

Post by Diesel Dog »

Lyk soos Verborgenfontein se veld ,as dit die kamp is wat ek aan dink het die boer jou sy "private stock" laat skiet.

DD
User avatar
wynis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am

Re: 'n Paar fotos van die jaar se jagtogte

Post by wynis »

Mooi so. ‘N Boer maak ‘n plan!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply