Hallo almal!
'n Vrind wil ontslae raak van daai lang, reguit sneller van sy BRNO... Behalwe dat dit nie "crispy" is nie, is die "feel" daarvan net nie dieselfde as die van 'n "normale" sneller, soos ons dit ken nie...
Die vraag: Maak Thor sulke snellers / is daar enige-iets anders beskikbaar? Indien nie, Plan B: Kan die bestaande een gepolleer word totdat die breek daarvan meer gewens is?
Ek het Gawie-hulle se posts gelees aangaande die BRNO ZKK-601 snellers (2014 gesprek). Dit is baie insiggewend.
Ek hoor graag!
Mooi aand almal
BRNO ZKK Mod. 600/601, in 223, sneller
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1838
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: BRNO ZKK Mod. 600/601, in 223, sneller
Sien Timney maak n sneller vir die CZ550 ... wonder of hy sal werk.
Hulle is ook nie baie duur nie
Hulle is ook nie baie duur nie
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: BRNO ZKK Mod. 600/601, in 223, sneller
Hulle het oorspronklik met 2 snellers uitgekom. Geweersmid het my curved een weer terug gesit en ligter gestel.. dag en nag verskil.
Kyk of jy dalk n curved een in die hande kan kry
Kyk of jy dalk n curved een in die hande kan kry
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: BRNO ZKK Mod. 600/601, in 223, sneller
Baie dankie vir die terugvoer
As julle weet van iets, laat weet asb.
Mooi Vrydag!
As julle weet van iets, laat weet asb.
Mooi Vrydag!
