Gevorderde herlaai kursus Wes Kaap

Post Reply
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Gevorderde herlaai kursus Wes Kaap

Post by Christo »

Ek het dievolgende per e-pos geky. Die manne innie Kaap wat wil, dit sal 'n goeie dag wees om by te woon.


IBAHDI GAME LODGE - TOUWSRIVIER
HERLAAIKURSUS NAWEEK    ?    25-27 NOVEMBER
As gevolg van verskeie versoeke die afgelope jaar het Hendrik van Rensburg, van Safari & Outdoor, besluit om ?n gevorderde kursus aan te bied in die herlaai van geweer ammunisie. Dit sal hoofsaaklik ?n praktiese kursus wees waar die klem op lading ontwikkeling gel? sal word.
Die kursus vind plaas by IBHADI GAME LODGE, Touwsrivier distrik.
Kursusgangers bring hul eie gewere en relefante herlaaitoerusting saam en gaan deur al die praktiese herlaaifases. Die gelaaide ammunisie word dan getoets op die 400m skietbaan, tot die skut tevrede is met die akkuraatheid.
KOSTE BELOOP R1 200 PER PERSOON EN DIT SLUIT DIE VOLGENDE IN:
?        2 AANDE VERBLYF EN ALLE ETES WORD VOORSIEN
?      SATERDAG ? HERLAAIKURSUS VANAF 8 UUR VM.
?      TEIKENS VIR DIE SKIETBAAN
?      VERVOER OP DIE PLAAS
?      SONDAG ? LEKKER BRUNCH
WAT JY MOET SAAMBRING
?      GEWEER EN HERLAAIKOMPONENTE
?      DRINKGOED
?      ENIGE SPESIALE TOERUSTING WAT JY MAG NODIG H?
?      SKRYFBLOK EN PEN
Registrasie moet so vinnig as moontlik gedoen word by:
Lizette ? 086 111 4330 - lizette@safariandoutdoor.co.za
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply