Nog n nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Puukko
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun Jul 07, 2019 4:47 pm

Nog n nuwe lid

Post by Puukko »

Hallo almal , passievol oor skiet en sien uit om te kommunikeer en te leer by ander.
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Nog n nuwe lid

Post by swc-tr »

Welkom puukko
Wie is jy, en van waar?
Vertel ons bietjie waste roere jy het, en waarmee hou jy jou besig?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Post Reply