Brandsiek en Omlope op honde en katte.

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
User avatar
Vincehond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm

Brandsiek en Omlope op honde en katte.

Post by Vincehond »

Vat n 200 liter drom, maak dit vol water en gooi een koppie chloor daarin.
Doop die dier in die chloor water so 4 keer n dag en meer as jy kan.
PASOP moenie die chloor te sterk aanmaak nie, sal die dier se vel brand.

As jy n swembad het wat met chloor behandel is, gooi hom sommer daarin kort kort.
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Brandsiek en Omlope op honde en katte.

Post by wlm »

Joe mater!
Daar is mos beter middels op die mark soos Bayticol byvoorbeeld.
Post Reply