Page 1 of 1

Grootmaat wildskarkasse

Posted: Mon Jul 01, 2019 11:21 am
by Varkjagter1
More. Soek bietjie hulp. Wil middel Augustus n groot klomp wild afhaal by n vriend. Soek nommers van manne wat grootmaat aankoop. As een van julle van so iemand weet stuur vir my nommers asb. 0798261934

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Grootmaat wildskarkasse

Posted: Mon Jul 01, 2019 12:55 pm
by Toxxyc
Middag middag, waar is jy geleƫ en wat bedoel jy met "grootmaat"? Ek sal dalk so paar varke wil wat as die prys reg is?

Re: Grootmaat wildskarkasse

Posted: Mon Jul 01, 2019 1:05 pm
by Varkjagter1
Sorry man. Ouderdom is nie maklik nie. Dis so 100km vanaf Kuruman op die Vanzylsrus pad in die kalahari

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Grootmaat wildskarkasse

Posted: Mon Jul 01, 2019 1:16 pm
by Toxxyc
Oh flip dis bietjie ver. Teen die tyd wat die varke hier aankom is hulle al cabanossi.

Ek sou incheck met die slaghuise in die omgewing. Hier in Petoorsdorp is daar 'n paar wat per kg op die karkasgewig by jou sal koop, afhangend van kop of lyfskote.

Re: Grootmaat wildskarkasse

Posted: Mon Jul 01, 2019 1:35 pm
by Varkjagter1
Ongeveer so 20 elande, 15 blouwildebeeste, 15 gemsbokke, 15 springbok ramme, 6 Hartmann zebra

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Grootmaat wildskarkasse

Posted: Mon Jul 01, 2019 7:08 pm
by PWV
Varkie, weet jy van hoeveel vleis jy praat? :): :):

Re: Grootmaat wildskarkasse

Posted: Mon Jul 01, 2019 7:15 pm
by tripodmvr
Seker so naby 7 ton se vleis?

Re: Grootmaat wildskarkasse

Posted: Mon Jul 01, 2019 7:28 pm
by Varkjagter1
PWV wrote:Varkie, weet jy van hoeveel vleis jy praat? :): :):
Ja so 8 ton vleis op gemiddeldes geskat. Dis hkm ek gese het grootmaat

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk