More. Soek bietjie hulp. Wil middel Augustus n groot klomp wild afhaal by n vriend. Soek nommers van manne wat grootmaat aankoop. As een van julle van so iemand weet stuur vir my nommers asb. 0798261934
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Grootmaat wildskarkasse
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Grootmaat wildskarkasse
Middag middag, waar is jy geleë en wat bedoel jy met "grootmaat"? Ek sal dalk so paar varke wil wat as die prys reg is?
-
Varkjagter1
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Tue Oct 23, 2018 2:06 pm
Re: Grootmaat wildskarkasse
Sorry man. Ouderdom is nie maklik nie. Dis so 100km vanaf Kuruman op die Vanzylsrus pad in die kalahari
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Grootmaat wildskarkasse
Oh flip dis bietjie ver. Teen die tyd wat die varke hier aankom is hulle al cabanossi.
Ek sou incheck met die slaghuise in die omgewing. Hier in Petoorsdorp is daar 'n paar wat per kg op die karkasgewig by jou sal koop, afhangend van kop of lyfskote.
Ek sou incheck met die slaghuise in die omgewing. Hier in Petoorsdorp is daar 'n paar wat per kg op die karkasgewig by jou sal koop, afhangend van kop of lyfskote.
-
Varkjagter1
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Tue Oct 23, 2018 2:06 pm
Re: Grootmaat wildskarkasse
Ongeveer so 20 elande, 15 blouwildebeeste, 15 gemsbokke, 15 springbok ramme, 6 Hartmann zebra
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Grootmaat wildskarkasse
Varkie, weet jy van hoeveel vleis jy praat?

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Grootmaat wildskarkasse
Seker so naby 7 ton se vleis?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Varkjagter1
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Tue Oct 23, 2018 2:06 pm
Re: Grootmaat wildskarkasse
Ja so 8 ton vleis op gemiddeldes geskat. Dis hkm ek gese het grootmaatPWV wrote:Varkie, weet jy van hoeveel vleis jy praat?![]()
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk