Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
DB001
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sat Jun 29, 2019 8:56 pm

Nuwe lid

Post by DB001 »

Hallo Almal.

Ek is Dirk Bester en kom van die Kaap af. Vrek oor jag en alles wat met wapens en ammunisie te make het. Sien uit daarna om lekker te gesels met mense wat die passie deel en ook inligting te ruil!

Mooi loop.
Brno .243, Lee Enfield .303, Sako .30-06
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by tripodmvr »

Daar by jou in die Kaap is baie gesoute lede. Jy kan verseker weet hulle sal help met vrae.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply