Die dag raak lank en die eende is min. Hulle begin solank kuier rondom 'n bottel OBS.
Na die derde bottel OBS is hulle in gemene bui en begin mekaar weddenskappe uitdaag.
Die een besluit hy gaan sy pel 'n streep trek, hy vat AAA koel en haal al die loodpille uit, se vir sy pel, jy is so dronk en jou geweer so k.k, jy sal my nie kan raakskiet op 20 meter.
Die ander ou "ek sal jou moer toe skiet my pel" so gaan dit aan tot hy instem, na die 4de bottel OBS om 'n skoot te waag.
Sy pel gaan staan op 20 tree, trek sy broek af en buk.
Die ou vat haelgeweer, in sy dronkenskapp sien hy die man het AAA's gelaai. Hy dag so: met AAA's skiet ek hierdie ou morsdood moer -toe"", ruil die koel om vir 'n no7.
Sy pel is nou nog in ICU
