Karpvang in plaas dam

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Karpvang in plaas dam

Post by Rasmus »

Dags? Kerels

Ek wil bietjie saterdag my laaitie vat op by n plaasdam te gaan visvang. Die dam word nie eintlik gevang so die visse ken nie al die snaakse dips en doepas nie.

Die dam is redelik leeg en ky kan die visse sien swem as hulle hier naby die kant vreet.

Wat stel julle voor mielies, erdwurms en kerrie brood en soet deeg?

EK ken nie eintlik die goed nie. Wat maak n lekker voerplek en wat is die beste metode?

Groete

Rasmus
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Karpvang in plaas dam

Post by Geno »

Rasmus,
Vat bruinbrood, wurms en KOO mielies vir aas.
Vir geure kan jy kerriepoeier, vanilla essence of caramel pudding gemeng met bietjie glycerine gebruik.
Vir voerplek, koop vir jou 'n sak Supercast Plain grondvoer, en maak dit aan soos op die sak aangedui. Julle behoort klomp visse so te vang.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Karpvang in plaas dam

Post by Gerhard »

Geno wrote: Rasmus,
Vat bruinbrood, wurms en KOO mielies vir aas.
Vir geure kan jy kerriepoeier, vanilla essence of caramel pudding gemeng met bietjie glycerine gebruik.
Vir voerplek, koop vir jou 'n sak Supercast Plain grondvoer, en maak dit aan soos op die sak aangedui. Julle behoort klomp visse so te vang.

Groete,
Eugene
+1
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Karpvang in plaas dam

Post by Dawid »

Bruinbrood en eier, erdwurms en kerriedegie was my doepa as kind in die plaasdamme.

Wonder of n man vandag nie maar weer moet terugkeer na die "basics" nie, dalk kom die grotes weer uit en nie n span kleintjies nie.

Wens jou alle sterkte toe en geniet dit.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Karpvang in plaas dam

Post by Christo »

Net erdwurms hier by ons, so hier en daar een met gr?nd dinge.

Image
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Karpvang in plaas dam

Post by Dawid »

Dooooooooooner maar die latte het hulle seker gate uitgeniet......netjies gevang Christo
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Karpvang in plaas dam

Post by Christo »

Dawid wrote:
Dooooooooooner maar die latte het hulle seker gate uitgeniet......netjies gevang Christo
2 1/2  ure se werk daai (hulle is darem almal weer vrygelaat), maar deesdae is dit net rokke en wat daarmee saamgaan.
Last edited by Christo on Fri Nov 11, 2011 7:48 am, edited 1 time in total.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Karpvang in plaas dam

Post by Francois Briedenhann »

Naand.

Ek weet nie baie van visvang af nie maar Hengel dalk so biekie...(Hoop julle verstan)Ek het 1 jaar SA's gaan vang in Bloemhof toe praat ek en n Oom oor wame om te vang by n dam wat nie die soorte asse ken nie...Toe vertel hy vir my sodra jy by n dam kom en daar is nog nie gevang nie prob om al jou asse skoon te hou sonder dupas ens of loop biekie om die dam en kyk wat groei en lewe na an die dan as daar bessies of sulke goed is probeer dit jy sal nie spyt wees nie!

Groete FB
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Karpvang in plaas dam

Post by Frederik »

Ek het by goeie viend van my geleer dat jy altyd plain begin maak nie saak of die dam baie gevang word nie partykker is die vis net lus vir iets anders.
Plain deegie met plain supercast grondvoer behoort die ding tedoen om hulle aan te trek en wurms en mielie pitte behoort ook te werk. 

En moet nie opgee nie het al by damme 2 dae spandeer min gevang en dan eweskielik met dieselfde aas voerplek en lyn uitsit raak dit so besig dat jy nie met twee stokke kan vang nie.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Karpvang in plaas dam

Post by Rasmus »

Dankie vir almal se raad. Ons het n ongelooflike dag gehad. Ons het 43 karpe en so 5 babers gevang vir die dag. Met my laaitie se eertse vis het ek vasgemaak en hy ingekatrol. Daarna het hy 4 self vasgemaak en ingebring. Die knapie het Oktober maand 4 geword.

Besig met eerste vis.

[img width=358 height=480]http://i891.photobucket.com/albums/ac11 ... G_0119.jpg[/img]

Geland

[img width=358 height=480]http://i891.photobucket.com/albums/ac11 ... G_0120.jpg[/img]

Een van die groter karpe van die dag so +- 4.5kg

[img width=358 height=480]http://i891.photobucket.com/albums/ac11 ... G_0123.jpg[/img]

Die beste is hy wil weet wanneer gaan ons weer. Wat n voorreg om dit te kon deel!!!!!!
Last edited by Rasmus on Mon Nov 14, 2011 8:58 am, edited 1 time in total.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Karpvang in plaas dam

Post by Vosman »

Aitsa!
Dit lyk asof dit regtig lekker was!
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Karpvang in plaas dam

Post by Rasmus »

Vossie

Dit was ek is nie n groot visvan man nie maar geniet dit so af en toe. Ek het drie stokke in die water gehad. Soms het 2 gelyk geloop en sodra jy klaar is met een gaan die 3de stok.....

EK het een of ander Okumo baitrunner katrolle gekoop lekker cheap. Die goed werk nogal sodra die vis daai mielie opgesuig het dan hoor jy as hy gevat het. Niks se gekap soos in die ou dae nie.......

Ons het so 5 visse by die kant verloor wat los gekom het maar dit was vetpret!
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Karpvang in plaas dam

Post by Geno »

Netjies Rasmus!
Dit lyk of julle vet pret geahd het met die karpe!

Watse ase het toe gewerk?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Karpvang in plaas dam

Post by Frederik »

Goeie werk  ;D
Man is ek nou lus om so paar te gaan vang !
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Karpvang in plaas dam

Post by Dawid »

Magtig maar dit smaak my julle het behoorlik pret gehad en baie geluk met die mannetjie se eerste lekker hengelervaring.Lyk nogals na n baie lekker dam waar julle gehengel het.

Gee n man n vis en hy kan eet....Leer hom hengel en sy hele familie kan eet.

Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Karpvang in plaas dam

Post by Monrique (SJ) »

@ Rasmus

Baie geluk en bly julle het dit geniet.


Groetnis
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Karpvang in plaas dam

Post by Rasmus »

Dankie kerels.

Amper enige iets het daai dag gewerk ek het gewissel tussen mielies en foaties asook n soet wit degie. In my mielie bom het ek bruin brood kerrie mengsel gesit so lekker taai deeg geknie hy het sommer gehou vir so drie gooie voor hy vervang is.

My grootste karp vir die dag was op mielies en n uie deeg in die mieliebom.

Ons sal hopelik binnekort weer gaan..
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
Post Reply