Bestaan daar so-iets in daardie omgewing?
Ek is bewus van 'n boogbaan naby Broederstroom maar nie van 'n geweer/handwapenbaan nie.
Soek na iets soos Kurt se Bluegumbaan naby Bapsfontein.
Skietbaan: Brits - Harties omgewing?
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Skietbaan: Brits - Harties omgewing?
Rashoop sit net buite Brits
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Skietbaan: Brits - Harties omgewing?
Idibi, net buite Harties, google sal hom wys vir jou.
5 binneshuise bane, van handwapen tot 90 meter, baie netjies en oop 7 dae van die week.
Verder as 100m is dit Rashoop
Enjoy
5 binneshuise bane, van handwapen tot 90 meter, baie netjies en oop 7 dae van die week.
Verder as 100m is dit Rashoop
Enjoy