Monometaal vs Lood voordele/nadele
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Monometaal vs Lood voordele/nadele
More almal,
As die topic al verduidelik is, asb stuur die link vir my, maar ek kry nie iets op die search nie.
Op die oomblik ken ek maar net die lood punte waarmee ek groot geword het. Ek sien nou die laaste ruk dat almal compare verskillende monometaal punte met mekaar en lyk of meeste mense nou in die monometaal rigting beweeg.
Kan iemand asb net vir my in kort Afrikaans verduidelik wat is die voordeel van monometaal. EK het nou al gehoor die ouens se dat 'n 140gr monometaal is gelykstaande aan bv 'n 160gr lood punt en al sulke stories.
My punte vooraad is amper klaar en voor ek weer gaan koop wil ek net eers die feite agter mekaar het. Dalk is dit maar my tyd om ook oor te beweg na monometaal toe.
Dankie
Piet

.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
Gerard
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Monos is ligter as die vergelykbare koe?l wat 'n loodkern het. Dus, in plaas van 'n 150gr loodkern sal mens 'n 130gr mono gebruik. Die verskil is om en by 18% tot 20%. Die onmiddelike voordeel is dat die ligter mono se BC baie na aan die loodkern is, maar die spoed is ho?r. Dus is die trajek platter, windskuif is minder en vlugtyd is korter. Met monos sien mens ook nie die fragmentasie wat soms met loodkerns gebeur nie. Dit is meer waarskynlik dat 'n mono konsentries sal wees en betroubaarheid is dus beter in die opsig.
Ek het gehoor dat koper goed is vir artritis (Of praat ek nou uit hoors?? Wat s? jy, Neels?)

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Ja nee ek wou ook paar van daai goedjies s?
Oom Gerard daar is studies wat getoon het dat daar positiewe bruikbaarheid vir koper in artritis is, maar nou aan die anderkant gee te veel koper weer vir jou lewer cirose. Dit is maar hoekom baie mense die koper armbande dra vir die artritis
Maar Piet om jou te s? Monos is die toekoms van Jagkoeels. En as jy kan beweeg oor. Die keuse van watter een bly maar jou eie> Een vereiste wat ek persoonlik wel het is die koeel moet kan oopmaak.
'n pel van my is radioloog en needless to say het hy paar lekker toys.
Ons het gegaan en bietjie X-trale geneem met bokke wat geskiet is ons het 2 blesbokke gevat. 1 met hornady Interlock (vergelykbaar met die PMP etc) en 1 met Nosler Accubond (vergelybaar met Hornady Interbond).
Ons wou kyk wat die met die lood in die karkas gebeur. Beide met 270 Win geskiet want dit is redelik vinnige kaliber dus kon mens mooi sien wat die verskil tussen standaard koeel en premium Bonded koeel was.
Eers is die bokke met vel binnegoed en als bestraal.
Die Hornady Interlock het vreeslik baie lood besaaing gehad die hele borskas area tot dele van die boud
Die Accubond het omtrent 50% minder lood besaaing gehad en dit was beperk tot die borskas met so 15cm diameter om die wond kanaal. Die Lood partikels was ook heelwat keiner.
Toe is die bokke geslag, vel af, binnegoed uit en gewas.
Die Interlock het nogsteeds baie lood besaaing gehad maar dit was duidelik dat baie van die lood in die vel en die Vitals was (onthou die arbeid eet gewoonlik die harslag) maar soos ek s? daar was nog baie lood partikels in die vleis.
Die Accubond het baie baie minder partikels oor gehad en was beperk tot die ingangs en uitgangs wond area.
Dit was duidelik dat baie van die lood in die vel en haarslag was.
Nou die lood is baie min maar oor tyd word dit baie, want onthou mens se ligaam kan nie lood verwerk nie. Nou hoeveel is nou genoeg om loodvergiftigging teweeg te bring? Daar is nie werklik studies nie, maar dat dit wel oor tyd negatiewe gevolge kan h? is so.
Met Loodvrye koeels het mens nie die probleem nie. Daar sal GEEN lood besaaing wees nie.
Ek sal gaan kyk of ek daai Xtrale kan opspoor. ek het dit iewers geb?re maar ek kan nie onthou waar nie.
Ek skiet met die Acubonds want ek sny in elk geval die area om die koeelgat weg en ek glo nie dat mens dan 'n probleem sal optel nie. Maar as hulle opraak gaan ek ook oor Monos toe.
Wat my bietjie pla van die Monos is dat die reekse nog baie beperk is wat verkeidenheid gewig/lengte koeels betref en dat dit dalk kan maak dat met die geweer twist jy dalk nie 'n perfekte match altyd kan maak nie, maar ek glo met tyd sal daai probleem verder opgelos wees.
Ek glo nie een van die Monos (wat kan oopmaak) is sleg nie en ek glo hulle penetrasie en terminale ballistiek is beter as die loodkern koeels selfs die Premium Bonded koeels

Last edited by Jagtersdok on Thu Nov 10, 2011 4:51 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Middag manne.
N dom vraag. Word die lood wat ons inkry nie uitgeskei en beland later in die toilet nie? As dit sou opbou,waar gaan dit heen?
Groete
C.B

Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Nie die wat jy opneem nie, onthou in die spysverterings stelsel word elemente op geneem, dit gaan sit in selle en word of gemetaboliseer of geberg. Met oormatige opbouing kom negatiewe effekte. ek gaan nou nie die hele fisiologie van dit uitl? nie, maar ja dit word absorbeer.
Net om voorbeeld te gee. Die lood in een 308 koeel is genoeg om sou 'n aasvoel dit insluk, genoeg geabsorbeer word en daardie vo?l sal vrek
Net om voorbeeld te gee. Die lood in een 308 koeel is genoeg om sou 'n aasvoel dit insluk, genoeg geabsorbeer word en daardie vo?l sal vrek
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Dankie Neels en Oom Gerard,
Dan gaan ek maar mono begin vir die bos en die lood wat ek oor het maar nog hou vir die vlaktes waar mens in elk geval hoe nek skiet, of hoe?
Dan gaan ek maar mono begin vir die bos en die lood wat ek oor het maar nog hou vir die vlaktes waar mens in elk geval hoe nek skiet, of hoe?
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Dok dom vraag van my kant. As jy nou van dit opgeneem het en hulle neem plate van jou sal dit sigbaar wees en as wel waar spesifiek. Ek dink nou aan hoe baie windbuks koels ek in my lewe per ongeluk ingesluk het waar sal hulle nou wees.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Blok
Dis glad nie dom vraag nie. Jy kan lood sien in die groeiplate van langbene op xtraal maar nie in organe nie, want dit is in elementele vorm en op sellulere vlak. Maar die areas waar dit meestal geberg word is been, hart, lewer en Sentrale senuwee stelsels.
Ek gaan so paar goed hier op gooi en dan kan julle lees oor die effekte van lood. Ek het dit gou op Wikipaedia gaan trek want dit is die simplistiese manier om dit te stel.
Ek het deur dit gelees en dit is feitlik.
No safe threshold for lead exposure has been discovered?that is, there is no known amount of lead that is too small to cause the body harm.
"Chronic poisoning
Chronic poisoning usually presents with symptoms affecting multiple systems,[9] but is associated with three main types of symptoms: gastrointestinal, neuromuscular, and neurological.[15] Central nervous system and neuromuscular symptoms usually result from intense exposure, while gastrointestinal symptoms usually result from exposure over longer periods.[22] Signs of chronic exposure include loss of short-term memory or concentration, depression, nausea, abdominal pain, loss of coordination, and numbness and tingling in the extremities.[17] Fatigue, problems with sleep, headaches, stupor, slurred speech, and anemia are also found in chronic lead poisoning.[15] A "lead hue" of the skin with pallor is another feature.[23] A blue line along the gum, with bluish black edging to the teeth, known as Burton line is another indication of chronic lead poisoning.[24] Children with chronic poisoning may refuse to play or may have hyperkinetic or aggressive behavior disorders.[15]
"
"Effects on children
Infants developing in the womb of a woman who has elevated blood lead level, is also susceptible to lead poisoning. There is also a risk as the baby comes closer to full term, as the woman is more likely to have a premature, or with a low birth weight. [25]
Children are more at risk for lead poisoning because their smaller bodies are in a continuous state of growth and development. [26]. Lead is absorbed at a faster rate compared to adults, which causes more physical harm than to older people. Furthermore, children, especially as they are learning to crawl and walk, are constantly on the floor and therefore more prone to ingesting and inhaling[dust that is contaminated with lead.[27]
The classic signs and symptoms in children are loss of appetite, abdominal pain, vomiting, weight loss, constipation, anemia, kidney failure, irritability, lethargy, learning disabilities, and behavioral problems.[28] Slow development of normal childhood behaviors, such as talking and use of words, and permanent mental retardation are both commonly seen.[29]
"
Nou hierdie studie is hoekom ek nog gemaklik voel met Premium Bonded Koeels Soos Accubond, maar ek gaan ook later oorskuif monometaal toe
"Hunting
Because game animals can be shot using lead bullets, the potential for consumption of game meat to represent an avenue for lead ingestion has seen clinical and epidemiological study. In a recent study conducted by the CDC,[60] a cohort from North Dakota was enrolled and asked to self-report historical consumption of game meat, and participation in other activities that could cause lead exposure. The study found that participants' age, sex, housing age, current hobbies with potential for lead exposure, and game consumption were all associated with blood lead level (PbB).
This study has been cited by popular media as simple evidence that hunting increases exposure to lead poisoning, prompting the University of Illinois Extension to release a statement that there is no such risk.[61] Concerning the CDC report, the authors' conclusion in a related Epi-AID Trip Report[62] notes the small increase associated with game consumption in the study, and urges interpretation with respect to environmental context:
While this study suggests that consumption of wild game meat can adversely affect PbB, no participant had PbB higher than the CDC recommended threshold of 10?g/dl?the level at which CDC recommends case management; and the geometric mean PbB among this study population (1.17?g/dl) was lower than the overall population geometric mean PbB in the United States (1.60 ?g/dl) [[63] ]. The clinical significance of low PbB in this sample population and the small quantitative increase of 0.30?g/dl in PbB associated with wild game consumption should be interpreted in the context of naturally occurring PbB.[62]
Some hunters may argue that lead-based bullets offer greater accuracy and more humane kills of game animals than might copper-based bullets, which represent the most commonly available, though expensive, alternative to lead. Bullet designs vary greatly, and some lead-based bullets are highly resistant to fragmentation, offering hunters the ability to clean game animals with negligible risk of including lead fragments in prepared meat. Other bullets are prone to fragmentation and exacerbate the risk of lead ingestion from prepared meat. In practice, use of a non-fragmenting bullet, and proper cleaning of the game animal's wound, can eliminate the risk of lead ingestion from eating game;[56] however, isolating such practice to experimentally determine its association with blood lead levels in study is difficult to do.
"
[color=redThe primary cause of lead's toxicity is its interference with a variety of enzymes because it binds to sulfhydryl groups found on many enzymes.[3] Part of lead's toxicity results from its ability to mimic other metals that take part in biological processes, which act as cofactors in many enzymatic reactions, displacing them at the enzymes on which they act.[13] Lead is able to bind to and interact with many of the same enzymes as these metals but, due to its differing chemistry, does not properly function as a cofactor, thus interfering with the enzyme's ability to catalyze its normal reaction or reactions. Among the essential metals with which lead interacts are calcium, iron, and zinc][/color]

- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Dok Neels, net nog 'n vragie, geld dit net vir lood wat oraal ingeneem word? Wat gebeur met die lood in 'n persoon wat geskiet is en die koeel word nie verwyder nie?
Groete
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Nuweseun
Ek het gewag vir daardie vragie
. Maar dit geld vir alle maniere waar absorpsie hoog is.
Maw die spysverteringskanaal( dit is design om te absorbeer) die lugwee en slymvliese (Longe is design om te absorbeer)
Op die stadium is dit nog kontoversieel oor die koeels wat in jou geskiet word.
Stdies het getoon dat meeste koeels wat in mense geskiet word is Vol koper mantel/ FMJ. Dus die koper mantel keer dat die lood geabsorbeer word.
As die koeels nie in bv been vassit nie, migreer dit oor tyd na die vel toe want dit bly "a foreign body" wat die liggam wil expel.
Die areas waar die koeels gewoonlik gelos word is in die boude,dye en bene, arms en skouer. Hierdie areas se absorbsie en omskakeling is baie swakker as die mesenterie en longe.
Nou ons werk op die volgende beginsels.
Sou die Koeel enige gewrig area betrek word dit verwyder.
In die Abdomen of Borskas word dit verwyder.
Enige plek waar dit maklik onder die vel oppervlak gevoel kan word word dit verwyder. ( Dis ook met koeels wat dieper gesit het en oor jaar na die vel migreer het)
Nou as jy na die statestiek kyk van dat 90% van die koeels wat in mense geskiet is FMJ is en nie opbreek om lood te expose nie.
Slegs klein getal van koeels wel inwendig gelos word.
Die absorbsie vermoe van die weefsel
Die risiko van narkose
Die risko van weefsel sepsis, beskadiging en senuwee skade
Dan outweigh die risks ver die bennifits van om koeel te verweider.
En hierdie is sommer net grappie
99% van die mense met koele in hulle wat nie verwyder word nie is in elk geval die bad guys 
Ek het gewag vir daardie vragie
Maw die spysverteringskanaal( dit is design om te absorbeer) die lugwee en slymvliese (Longe is design om te absorbeer)
Op die stadium is dit nog kontoversieel oor die koeels wat in jou geskiet word.
Stdies het getoon dat meeste koeels wat in mense geskiet word is Vol koper mantel/ FMJ. Dus die koper mantel keer dat die lood geabsorbeer word.
As die koeels nie in bv been vassit nie, migreer dit oor tyd na die vel toe want dit bly "a foreign body" wat die liggam wil expel.
Die areas waar die koeels gewoonlik gelos word is in die boude,dye en bene, arms en skouer. Hierdie areas se absorbsie en omskakeling is baie swakker as die mesenterie en longe.
Nou ons werk op die volgende beginsels.
Sou die Koeel enige gewrig area betrek word dit verwyder.
In die Abdomen of Borskas word dit verwyder.
Enige plek waar dit maklik onder die vel oppervlak gevoel kan word word dit verwyder. ( Dis ook met koeels wat dieper gesit het en oor jaar na die vel migreer het)
Nou as jy na die statestiek kyk van dat 90% van die koeels wat in mense geskiet is FMJ is en nie opbreek om lood te expose nie.
Slegs klein getal van koeels wel inwendig gelos word.
Die absorbsie vermoe van die weefsel
Die risiko van narkose
Die risko van weefsel sepsis, beskadiging en senuwee skade
Dan outweigh die risks ver die bennifits van om koeel te verweider.
En hierdie is sommer net grappie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
En natuurlik as hy gefragmenteer het, is die risiko nog soveel groter en sal dit eerder uitgelos word.
Kan daar nie iets gebruik word wat aan die lood kan bind om dit so te verwyder nie, ingeval dit nou nie 'n bad guy is nie?
As een 308 koeel genoeg is om 'n aasvoel te laat vrek, sal dit nie genoeg wees om 'n mens ook te dood nie?
Groete
Renier
Ps Dankie vir die konsultasie, stuur asb die rekening.

Kan daar nie iets gebruik word wat aan die lood kan bind om dit so te verwyder nie, ingeval dit nou nie 'n bad guy is nie?
As een 308 koeel genoeg is om 'n aasvoel te laat vrek, sal dit nie genoeg wees om 'n mens ook te dood nie?
Groete
Renier
Ps Dankie vir die konsultasie, stuur asb die rekening.
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Jys heeltemal reg met die behandeling. Ons gebruik stowwe wat met die lood bind om dit te verwyder.
Die probleem is net, party van die skade is onomkeerbaar.
Die probleem is net, party van die skade is onomkeerbaar.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Hierdie is nogals ontstellend want as jong seun het ek baie windbuks koeeltjies opgekou.
Ligter noot. Ek hoor nou die dag vra Koos waar sit 'n vrou se "yet"
.
.
.
.
.
.
.
want hy het gelees : a woman has been shot, but they haven't removed the bullet from het "yet".

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
BLOK wrote: Ek dink nou aan hoe baie windbuks koels ek in my lewe per ongeluk ingesluk het waar sal hulle nou wees.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Hi Neels, ek weet jy skiet ook met 'n 303, waarheen sou jy beweeg met mono koe?ls as jy vir die 303 moet koop. As ek reg is maak Barens nie 'n koe?l vir die 303 nie.
Sal dit dan die GSC of dalk die Hornady se mono wees, wat anders is daar?
Peet

Work to live, don"t live to work
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... 3_150gr_50Pvdw wrote: Hi Neels, ek weet jy skiet ook met 'n 303, waarheen sou jy beweeg met mono koe?ls as jy vir die 303 moet koop. As ek reg is maak Barens nie 'n koe?l vir die 303 nie.
Sal dit dan die GSC of dalk die Hornady se mono wees, wat anders is daar?
Peet
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Ongelukkig is jy so beperk met die 303 dit is nie gewilde kaliber in die buiteland nie.
So met monometaal is jy beperk tot GSC, Barnes en Impala.
Tussen die 3 is die keuse obvious, nie Impala nie
So met monometaal is jy beperk tot GSC, Barnes en Impala.
Tussen die 3 is die keuse obvious, nie Impala nie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Piet jammer ons dwaal so bietjie af maar jy het 'n interesante ding hier begin

Ek het gou op QL gekyk en daarvolgens gaan ek bars om 2700-2750ft/s te haal met daai 150gr tsx'e. Is dit hinnig genoeg om op gemiddelde jad afstand nog steeds betroubaar oop te maak??
Peet
Ek het gou op QL gekyk en daarvolgens gaan ek bars om 2700-2750ft/s te haal met daai 150gr tsx'e. Is dit hinnig genoeg om op gemiddelde jad afstand nog steeds betroubaar oop te maak??
Peet
Work to live, don"t live to work
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
GSC se 140gr werk wondere in my 303. Ek het 7mm groepering op 100m geskiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
tripodmvr wrote: GSC se 140gr werk wondere in my 303. Ek het 7mm groepering op 100m geskiet.
GSC doen daai ding aan n man se gun.
...en ek glo daai .303 van jou is nader aan n 7x57?
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Driepoottripodmvr wrote: GSC se 140gr werk wondere in my 303. Ek het 7mm groepering op 100m geskiet.
Daai is sommer grend man. Watter spoed loop daai koeels?
Groetnis
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Spoed is 2810fps. Sien die manne het ook vergeet dat Spartan 'n 303 koe?l maak.SJ wrote:Driepoottripodmvr wrote: GSC se 140gr werk wondere in my 303. Ek het 7mm groepering op 100m geskiet.
Daai is sommer grend man. Watter spoed loop daai koeels?
Groetnis
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Driepoot as ek weer vir my ouers in Vereniging gaan kiuer kom ek jou opsoek dat ons kan gesels.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
Ek moet bieg
Van Frontier/Spartan het ek nie veel ondervinding nie

Last edited by Jagtersdok on Thu Nov 10, 2011 8:46 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Monometaal vs Lood voordele/nadele
TripodPvdw wrote: Driepoot as ek weer vir my ouers in Vereniging gaan kiuer kom ek jou opsoek dat ons kan gesels.
Peet
Watter bestandele gebruik jy om daai spoed te bewerkstellig?
Peet
Daai klink sommer na n lekker gesels en kuier.
.303 bo kerels
Groetnis