Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
JarkVark
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Tue Jun 18, 2019 2:56 pm

Nuwe lid

Post by JarkVark »

Dagsê almal, ek is heel nuut tot die herlaai bedryf (skiet maar nog altyd met gekoopte ammunisie) en sien uit om te leer van die julle almal.
Woon tans in die Kaap, maar is van Limpopo afkomstig.
Sal graag my jaggewere so akkuraat wil kry soos wat ek glo hulle kan wees, so ek gaan dalk paar basies vrae vra om mee te begin.

Lekker dag vir almal!
Sako .308
Sako .222
Beretta A300
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by tripodmvr »

Baie welkom. As jy wil herlaai is vooraf kennis 'n bate. Daarom my raad om onder vuurwapens te gaan kyk na "herlaai" en dan "Quick Load". Kliek links bo op Board Index en soek dan af na vuurwapens.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: Nuwe lid

Post by Alberts »

Welkom JarkVark .. Jy is defenitief nou op die regte plek. Jy gaan net eers moet se, hou jy van Arno se nuwe Jagtrip musiek video...

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Nuwe lid

Post by Diesel Dog »

Welkom dit is nie altyd maklik hier op die forum nie,jy het nog skaars aangesluit en Driepoot gee al huiswerk :laugh: .

DD
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Nuwe lid

Post by Plaashaas »

Baie welkom.
User avatar
Choppie
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Sun Apr 21, 2013 11:30 pm

Re: Nuwe lid

Post by Choppie »

Welkom JarkVark

Ai nou gaan dit duur word. Ek het in die twee jaar wat ek herlaai 2 keer meer geskiet met my .270 as wat ek in die 23 jaar voor dit met dieselfde geweer geskiet het. En dan het ek net soveel geskiet met die .308 ook. Ai man dis baie lekker. Geniet en wees baie paraat.
User avatar
JarkVark
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Tue Jun 18, 2019 2:56 pm

Re: Nuwe lid

Post by JarkVark »

tripodmvr wrote:Baie welkom. As jy wil herlaai is vooraf kennis 'n bate. Daarom my raad om onder vuurwapens te gaan kyk na "herlaai" en dan "Quick Load". Kliek links bo op Board Index en soek dan af na vuurwapens.

Dankie vir die 'huiswerk', sal verseker daar gaan kyk!
Sako .308
Sako .222
Beretta A300
User avatar
JarkVark
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Tue Jun 18, 2019 2:56 pm

Re: Nuwe lid

Post by JarkVark »

Alberts wrote:Welkom JarkVark .. Jy is defenitief nou op die regte plek. Jy gaan net eers moet se, hou jy van Arno se nuwe Jagtrip musiek video...

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Dis nou my ringtone ja...
Sako .308
Sako .222
Beretta A300
User avatar
JarkVark
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Tue Jun 18, 2019 2:56 pm

Re: Nuwe lid

Post by JarkVark »

Choppie wrote:Welkom JarkVark

Ai nou gaan dit duur word. Ek het in die twee jaar wat ek herlaai 2 keer meer geskiet met my .270 as wat ek in die 23 jaar voor dit met dieselfde geweer geskiet het. En dan het ek net soveel geskiet met die .308 ook. Ai man dis baie lekker. Geniet en wees baie paraat.
Dankie Choppie, ek het reeds so vermoede ek en die bankbestuurder sal moet gesels! Glo ek sal dit baie geniet darem
Sako .308
Sako .222
Beretta A300
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: Nuwe lid

Post by Alberts »

Ek kan sien ons gaan nie vriende raak nie.. Haha

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by tripodmvr »

Diesel Dog wrote:Welkom dit is nie altyd maklik hier op die forum nie,jy het nog skaars aangesluit en Driepoot gee al huiswerk :laugh: .

DD
Ek is nou al moeg raad gegee oor TPL, maks druk, OBT en QL se rol. Soek net data om die roer op node te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply