Page 1 of 1
Saiga 12 Gauge
Posted: Wed Jun 19, 2019 11:18 am
by 264 Win Mag
Waar kan ek 'n Saiga 12 haelgeweer in Suid Afrika koop? Of is daar enige ander AK platform haelgewere beskikbaar in SA? Ek hou nie van die Turkse haelgewere wat soos AR platform gewere lyk nie.
Re: Saiga 12 Gauge
Posted: Wed Jun 19, 2019 11:42 am
by DieManWinkel
Hoor dalk by Classic Arms vir n 2de handse een
Sent from my Redmi 4A using Tapatalk
Re: Saiga 12 Gauge
Posted: Wed Jun 19, 2019 12:04 pm
by savage(P Coetzer)
Nobleteq in Centurion verkoop hulle
Re: Saiga 12 Gauge
Posted: Wed Jun 19, 2019 12:22 pm
by 264 Win Mag
Dankie gaan Nobleteq probeer
Re: Saiga 12 Gauge
Posted: Wed Jun 19, 2019 12:26 pm
by Harambe
As jy so van die Saiga haelgewere hou, gaan op Amazon en bestel Larry Correia se Monster Hunter International. Jy sal baie van die boek hou. Dis gratis op Kindle (of die Kindle app vir jou rekenaar en slimfoon)
https://www.amazon.com/Monster-Hunter-I ... B00APAH7PQ
Re: Saiga 12 Gauge
Posted: Wed Jun 19, 2019 4:03 pm
by marthinus100
Spartan Arms in Edenvale het ook gereeld.