Saiga 12 Gauge
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Saiga 12 Gauge
Waar kan ek 'n Saiga 12 haelgeweer in Suid Afrika koop? Of is daar enige ander AK platform haelgewere beskikbaar in SA? Ek hou nie van die Turkse haelgewere wat soos AR platform gewere lyk nie.
-
DieManWinkel
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Apr 29, 2015 12:24 pm
Re: Saiga 12 Gauge
Hoor dalk by Classic Arms vir n 2de handse een
Sent from my Redmi 4A using Tapatalk
Sent from my Redmi 4A using Tapatalk
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Saiga 12 Gauge
Nobleteq in Centurion verkoop hulle
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: Saiga 12 Gauge
Dankie gaan Nobleteq probeer
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Saiga 12 Gauge
As jy so van die Saiga haelgewere hou, gaan op Amazon en bestel Larry Correia se Monster Hunter International. Jy sal baie van die boek hou. Dis gratis op Kindle (of die Kindle app vir jou rekenaar en slimfoon) https://www.amazon.com/Monster-Hunter-I ... B00APAH7PQ
Of so iets
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Saiga 12 Gauge
Spartan Arms in Edenvale het ook gereeld.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
