Die manne met die 22-250's sal seker die stukkie nuus geniet.
Gaan na www.targetshooter.co.uk en kyk op bladsy 7 van die "online magazine"
(When you go to the website and click on the online version you will see it opens in another window but not Scribd as we know it! Look for the ?full Screen? link near to the Scribd logo; this will open the magazine to full view)
As jy die "online magazine" oop het kan jy in of uit "zoom" met die + of - om beter te kan lees(links onder)
Groete Raven

