Is daar enige iemand wat al vleis by Swiegie op Beaufort Wes laat werk het.
Dankie
Vleis werk Beaufort Wes
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Vleis werk Beaufort Wes
Jy kan enigetyd vir Swiegie gebruik. Sy natwors is tops.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF