Dagse almal,
Wil net hoor of enige iemand weet hoe temp stabiel S385 en S365 is en is hul dubbel of enkel basis kruite?
Somchem kruite en temp stabiliteit?
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Somchem kruite en temp stabiliteit?
Beide is enkelbasis staafkruit en is meer temp stabiel as die Somchem sferiese kruite.
Presies hoeveel die temp afwyking is gaan waarskynlik afhang van die spesifieke toepassing. Die beste is om maar teen 2 verskillende temperature te skiet en spoed te meet.
Presies hoeveel die temp afwyking is gaan waarskynlik afhang van die spesifieke toepassing. Die beste is om maar teen 2 verskillende temperature te skiet en spoed te meet.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Somchem kruite en temp stabiliteit?
Onthou iewers iets van 0,8vps per 1 graad Celsius vir S365. Dus tussen 0 en 40 grade gaan dit 30vps veroorsaak. Iemand enige praktiese ondervinding of eksperimente?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
